Goeie dag mense ek is opsoek na takbokke om te jag stilbaai kaap mosselbaai omgewing
As iemand my kan help asb en dan volle pryse kan gee
As ook bosbokke in die omgewing asb
Opsoek na takbok bosbok
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Opsoek na takbok bosbok
Hi ek weet van takbokke ,maar nie van bosbokke dit kos omtrent so 3000
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Opsoek na takbok bosbok
Hello blesbok waar is dit as ek mag vra het jy vir my biekie meer inligting
Kyk ek weet hulle gooi nou horings af die beste tyd is April maand maar meskien kan n mens net n loer gaan vang en heel moontlik nog een kry wat reg is
Dankie
Kyk ek weet hulle gooi nou horings af die beste tyd is April maand maar meskien kan n mens net n loer gaan vang en heel moontlik nog een kry wat reg is
Dankie
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Opsoek na takbok bosbok
Stuur my n sms
082 ses66 023een
Dan stuur ek jou n nom naby riversdal vir bosbokke
082 ses66 023een
Dan stuur ek jou n nom naby riversdal vir bosbokke
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Opsoek na takbok bosbok
Baie dankie ek sal so maak