Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Hi manne
Het iemand dalk kontak vir n jong eland bul of groot eland koei vir vleis binne 300km van Kaapstad?
Hulp sal waardeer word...
Groete
Ruan

-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
ElandsbaaiMachann wrote:Hi manne
Het iemand dalk kontak vir n jong eland bul of groot eland koei vir vleis binne 300km van Kaapstad?
Hulp sal waardeer word...
Groete
Ruan
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Ek dink Clanwilliam ook. Laat weet as ek moet uitvind.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Asb manne. Sal dit waardeer...
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Die Overberg Militêre toetsbaan laat elke jaar wild afhaal. Dit is by Bredasdorp
Daar is n paar boere naby Wellington en Ceres wat Elande het wat hulle laat jag
Kontak vir Kaapjag of SAJ se boland of skiereiland takke, hulle sal jou kan help

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Pappabeer wrote:Die Overberg Militêre toetsbaan laat elke jaar wild afhaal. Dit is by Bredasdorp
Daar is n paar boere naby
Wellington hulle het vanjaar 40 gevang
en Ceres R28/kg maar het nie meer
wat Elande het wat hulle laat jag
Kontak vir Kaapjag of SAJ se boland of skiereiland takke, hulle sal jou kan help
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Ek neem aan jy het met Steven gepraat! ?
Probeer Widlehondekloof
Probeer Widlehondekloof
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Dankie manne. Sal bietjie hoor.
Hi Ronald, ja. Het die man gebel en wil nog by jou gehoor het of hy Lord Derby Elande laat skiet vir vleis en of die elande beskou word as gevaarlike wild?
Hi Ronald, ja. Het die man gebel en wil nog by jou gehoor het of hy Lord Derby Elande laat skiet vir vleis en of die elande beskou word as gevaarlike wild?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Machann wrote:Dankie manne. Sal bietjie hoor.
Hi Ronald, ja. Het die man gebel en wil nog by jou gehoor het of hy Lord Derby Elande laat skiet vir vleis en of die elande beskou word as gevaarlike wild?
Wat vra hy nou al
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Lang oom steven wat eers sonchem se grond gejag het en nou so nou en dan by daai spesiale plek jag?kopskoot wrote:Machann wrote:Dankie manne. Sal bietjie hoor.
Hi Ronald, ja. Het die man gebel en wil nog by jou gehoor het of hy Lord Derby Elande laat skiet vir vleis en of die elande beskou word as gevaarlike wild?![]()
![]()
Wat vra hy nou al
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Tau, ek sal nie weet nie. Ronald, ek kan lam per kg teen n beter prys kry en vir die dag fooi die lammers erens in die Noordkaap gaan haal.klink of die vleis baie moeite is vir hom.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Vleis Eland binne 300km van Kaapstad asb
Kontak suidkaapjagters.co.za
Praat met melinda in die kantoor
Vra vir haar die plaas se nom waar die laaste veldskiet naby calitzdorp aangebied is
Bel die man dink hy het 200+ elande
Ons het hul in die vlak sien staan gelyk soos n trop skape daar is baie
jammer ek kan jou nie help met n nom nie!
Hoop jy kom reg
groete