Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is die seun van 'n Diesel mechanic en ek werk heeldag met trokke. My hande is vol krake en olie en grease vlekke. Ralph al rede dat ek hierdie wapen bo een van julle of Krieghoff se .470NE Dubbels sal vat is om hom te verkoop en dan seker 3 Dubbels te kan koop
EK het as 17 jarige saam met 'n ou gejag wat 'n handgemaakte enkeloop Holland & holland geweer in .300 Pegasus gehad het. Die geweer het baie goud opgehad en die ejector lever was 'n goue olifant wat se slurp na bo gestaan het. Daai dag het ek al besef dit is mooi, maar nie vir my nie. 'n Dubbel met met mooi graveer werk en hout wat se vlamme uistaan met net minimale checkering op die hou gee my koue rillings as ek aan hom vat.
Die man is goed en het baie talent dit is so, maar net omdat ek mooi kan teken of skilder help dit nie ek skilder lelike landskappe met my mooi talent nie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Scrimshaw op die ivoor is baie goed gedoen, en die olifant vel effek is uniek(en tot n matte prakties want dit sal nie reflekteer nie. Die goud hoort nie op die geweer nie en die kolf finish is te donker- dit verberg die baie mooi stuk hout se kontras- dit kon n pragtige geweer gewees het maar die wit, goud, bruin en grys klere is nie mooi saam nie. Gee my n H&H of Purdey enige dag eerder.
Dries101 wrote:Scrimshaw op die ivoor is baie goed gedoen, en die olifant vel effek is uniek(en tot n matte prakties want dit sal nie reflekteer nie. Die goud hoort nie op die geweer nie en die kolf finish is te donker- dit verberg die baie mooi stuk hout se kontras- dit kon n pragtige geweer gewees het maar die wit, goud, bruin en grys klere is nie mooi saam nie. Gee my n H&H of Purdey enige dag eerder.

Dries, ek hou van jou Engelse smaak.
Ekstem saam behalwe die ENgelse ding. EK het iewers 'n gly in die kleur goud gekry. Laat my gril.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Dries101 wrote:Scrimshaw op die ivoor is baie goed gedoen, en die olifant vel effek is uniek(en tot n matte prakties want dit sal nie reflekteer nie. Die goud hoort nie op die geweer nie en die kolf finish is te donker- dit verberg die baie mooi stuk hout se kontras- dit kon n pragtige geweer gewees het maar die wit, goud, bruin en grys klere is nie mooi saam nie. Gee my n H&H of Purdey enige dag eerder.
Dries, ek hou van jou Engelse smaak.
Ekstem saam behalwe die ENgelse ding. EK het iewers 'n gly in die kleur goud gekry. Laat my gril.
Ek is ook nie mal oor die goud .
Ek sal eerder iets soos brushed silver verkies. Ralf Martini het paar jaar terug vir my n geweer in Canada gewys met sulke silver inlay. Vertoon sagter op die oog met mooi rust blue lope.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kyk die duitsers kan n mooi geweer bou- en baie van die groot engelse name soos Rigby het en selfs vandag nog gebruik mauser se lope en aksies uit die fabriek om hulle wapens op te bou. Die 275Rigby is n 7x57 wat net n fancy naam gegee is- so selfs hulle calibers was nie almal uniek nie- en so het die duitsers ook maar by die engelse geleen by calibers- ek weet tot vandag toe nie of die 500 Jeffery n engelse of n duitse caliber is nie. Ek dink duits..... Gottlieb Prechtl bou sy mauser aksies op die oorspronklike sketse van Paul Mauser en daarmee kan ek nie foutfind nie. Loop maar by Safari in Rivonia in en reg lanks die H&H le daar n paar mausers as ek reg onthou- in flippit daai goed is vir my mooier as die engelse roer. Mooi bly mooi maak nie saak waste kant van die kanaal sy afkomstig is nie. Die groot problem is wanneer mense groot geld op iets spandeer wil hulle dit soos groot geld laat lyk en dis waar die "TE VEEL" gebeur te veel graver- teveel goud . Pienk lamborgin's en groen Roll's Royces. Die ware kenmerk van klasiek by so n wapen is iets wat perfek mooi maar "plain" is. Dit se ek het geld, en ek weet waarvan ek hou maar ek hoef dit nie te "flash" nie.
Dries101 wrote: "TE VEEL" gebeur te veel graver- teveel goud . Pienk lamborgin's en groen Roll's Royces. Die ware kenmerk van klasiek by so n wapen is iets wat perfek mooi maar "plain" is. Dit se ek het geld, en ek weet waarvan ek hou maar ek hoef dit nie te "flash" nie.
Daar slaan jy die spyker op die kop. As jy mos na 'n OB mauser kyk is hy mooi omdat hy stewig is. Net so is 'n Geel masjien mos mooi oor hy funksioneel is vir my(natuurlik 'n Caterpillar D10N waarvan ek praat). Ek het nie enige ENgelse gewere nie so ek praat ook maar uit onkunde oor die Engelse roere. Het darem al 'n Purdy of twee hanteer.
Sorry Ralph on hijack to thread, maar ek dink julle produk is op die regte pad vir MY.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Dries101 wrote: "TE VEEL" gebeur te veel graver- teveel goud . Pienk lamborgin's en groen Roll's Royces. Die ware kenmerk van klasiek by so n wapen is iets wat perfek mooi maar "plain" is. Dit se ek het geld, en ek weet waarvan ek hou maar ek hoef dit nie te "flash" nie.
Daar slaan jy die spyker op die kop. As jy mos na 'n OB mauser kyk is hy mooi omdat hy stewig is. Net so is 'n Geel masjien mos mooi oor hy funksioneel is vir my(natuurlik 'n Caterpillar D10N waarvan ek praat). Ek het nie enige ENgelse gewere nie so ek praat ook maar uit onkunde oor die Engelse roere. Het darem al 'n Purdy of twee hanteer.
Sorry Ralph on hijack to thread, maar ek dink julle produk is op die regte pad vir MY.
tau geen probleem - ek moet bieg manne dat ek wou so bietjie reaksie uitlok met my eerste post oor my klasifiseering van jagters. Dit is maar net duimsuig maar ek wou sien wat die kommentaar is!
Die grootgeweer afdeling is te dood na my sin en will net bietjie lewe inblaas!!
Dankie vir die saam gesels manne - alle opinies word wardeur
Ek sal waarskynlik nooit so 'n geweer besit nie, en ek dink ook nie ek wil nie, maar elke bedryf het sy kunstenaars en vakmanne by uitnemendheid. So 'n geweer soos hierdie een weerspiel die vakmanskap, vaardigheid en kunssinnigheid van 'n uitstaande vakman. Daarvoor het ek geweldig waardering. Vir my sal dit by kyk bly en waardering slegs met die oog, baie mooi! Dankie vir die plasing Ralph!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter