Haelgeweer ammo met .243 skiet.

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Haelgeweer ammo met .243 skiet.

Post by JTM »

Het die naweek gehelp om my vriend se ou haelgeweer ammo uit te skiet. Moet 'n slag plek maak vir nuwes.

Ons het so paar gekry wat nie wou vuur uit sy geweer en besluit toe om hulle op 100m uit te sit vir die .243 win.

Ons het hulle deur my teiken bord gedruk dat net die slagdop end vir ons loer. So paar skote later begin hulle bars.

Twee het ek net langs die primer getref, maar een was op hom en hy het mooi sports gemaak.

"Don't try this at home, rather on the farm"
14060239042522.jpg
14060239419504.jpg
14060239242903.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Haelgeweer ammo met .243 skiet.

Post by JTM »

Dis wat van twee van die rondte oorgebly het. Die ander een moes reg op die primer geslaan het. Dit was die groot gat.
14060242524315.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13576
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Haelgeweer ammo met .243 skiet.

Post by Capt. Yoda »

Lyk lekker.Ons het op skool haelgeweer ammo in n pyp gesit en dan met die pellet geskiet :P maak nie regtig vreeslik baie nie net n geraas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Haelgeweer ammo met .243 skiet.

Post by JTM »

Ja die halwe bakstene geklits met 'n Vmax lyk amper meer impressive. Maak 'n mooi stofwolk soos daai steen bars. Die .303 met ou army ammo skiet net die steen in so paar stukke. Ons het dit baie geniet daar oppie plaas :D
Jannie Welman
Post Reply