EAW Pivot mounts??
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
EAW Pivot mounts??
Is daar enege van julle wat die mounts gebruik? Ek wil graag vir my .375 van hulle kry. lyk baie maklik om op te sit en af te haal in die veld.
Ek kry ook nie pryse op die internet nie.
Enege advies/info???
Ek kry ook nie pryse op die internet nie.
Enege advies/info???
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Gebruik op my 404- regtig great- maar moet deur n bekwame geweersmit opgesit word- bietjie duur- jy sal R5000 plus vir hulle betaal. Sabi rifles het myne opgesit
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Werk baie goed, vriend het dit op sy 30-06, het uitgevind oor prys kos in Namibia R7500 het dit maar gelos, kos te te baie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: EAW Pivot mounts??
Alec, kyk of jy nie Warne mounts vir jou roer kry nie, werk bitter goed en is baie goedkoper!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Moet die warne ringe nie 'n piccatini rail he nie? ek soek iets wat vinnig in die veld afhaal en weer opgesit kan word en ook die skop kan hanteer, shoe maar 5-7k is baie as ek dink ek het 16k vir geweer betaal en 8k op teleskoop gaan spandeer:(
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: EAW Pivot mounts??
alecjohnson wrote:Moet die warne ringe nie 'n piccatini rail he nie? ek soek iets wat vinnig in die veld afhaal en weer opgesit kan word en ook die skop kan hanteer, shoe maar 5-7k is baie as ek dink ek het 16k vir geweer betaal en 8k op teleskoop gaan spandeer:(
Watter maak Is jou geweer ek het warne ringe vir my cz550
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: EAW Pivot mounts??
dit is cz550 delux
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: EAW Pivot mounts??
alecjohnson wrote:dit is cz550 delux
Ja jy kry vir hom warne ringe, ek het myne in Namibia gekry vir R1600.00, ek kon myne nog nie baie toets nie, het die rige opgehaat en het terug gegaan na zero toe, maar my eintlike scope wat ek wou gebruik was nog op my original mounts was nie lus om te sukkel nie so het eers my oues opgesit tot ek kans kry om met die warne te speel en die scope oor te sit. Ek weet Deon is baie happy met hulle, dis oor hom dat ek myne ook gekoop het.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: EAW Pivot mounts??
Koop dan maar Warne
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Warne QD is fine- het hulle op my 7x57- baie nice tools. Dis nie ERA of EAW nie maar vir n 1/3 van die prys baie smart
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: EAW Pivot mounts??
Ek het EAW op my 9,3 en op my .223. Werk baie goed en is lekker om gou die scope af te haal as jy skoonmaak of met oop sights wil skiet. Hulle is baie duur maar jy kry wat jy voor betaal. Kyk in Magnum agter by die advertensies. Die ou adverteer daar.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: EAW Pivot mounts??
Alex, ek het die Warnes op 3 gewere, insluitend 9.3 en CZ 375H&H. Hulle werk 100%... elke keer
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Ek het die advertensie gesien agter in die SAJagterNickvn wrote:Ek het EAW op my 9,3 en op my .223. Werk baie goed en is lekker om gou die scope af te haal as jy skoonmaak of met oop sights wil skiet. Hulle is baie duur maar jy kry wat jy voor betaal. Kyk in Magnum agter by die advertensies. Die ou adverteer daar.
DWB hoe lyk die warne ringe op die 375? is daar soos 'n merker of latch wat inhaak dat dit elke keer op die selfde plek sit?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Ek het EAW op my .375HH. Werk baie lekker.
Hulle is effens hoër as gewone basisse, en my wangstuk was gevolglik bietjie laag, maar het met een van die neoprene/spons comb raising kits die probleem maklik ten bowe gekom. Scope haal binne sekondes af.
Hulle is effens hoër as gewone basisse, en my wangstuk was gevolglik bietjie laag, maar het met een van die neoprene/spons comb raising kits die probleem maklik ten bowe gekom. Scope haal binne sekondes af.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Die 550 aksie het 'n notch aan sy linker kant agter en die mount pas daarin, die mount pas ook in op die groew op jou aksie, een kan het 'n los plaatjie as ek dit so kan noem wat elkeen sy eie lever het wat hom vastrek, amper soos op die fotoalecjohnson wrote:Ek het die advertensie gesien agter in die SAJagterNickvn wrote:Ek het EAW op my 9,3 en op my .223. Werk baie goed en is lekker om gou die scope af te haal as jy skoonmaak of met oop sights wil skiet. Hulle is baie duur maar jy kry wat jy voor betaal. Kyk in Magnum agter by die advertensies. Die ou adverteer daar.
DWB hoe lyk die warne ringe op die 375? is daar soos 'n merker of latch wat inhaak dat dit elke keer op die selfde plek sit?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: EAW Pivot mounts??
Soos Flip sê, daar is 'n definitiewe gleuf waarin hy haak en nie kan skuif nie en elke keer 100% op dieselfde plek vas steek
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: EAW Pivot mounts??
BAIE DANKIE JULLE!
ek dink nou ek sal met warne gaan.
ek dink nou ek sal met warne gaan.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Ek het op my steyr mannlicher. Die swing tipe en al getoets afhaal en weer terug tussen skote en ek bly in MOA op 100 m. My nuwe drilling het die claw mount tipe op. Asemrowende produk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Hierdie is die EAW Claw mounts
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp3_zpsa51ce390.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Krupp4_zpsc6179a70.jpg
En die is die swing mounts op my steyr. Die prys is mal!!!! ek het albei gewere gewere gekoop met dit op.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/styer4_zps24f13b78.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/styer6_zpsfc67e6b3.jpg

- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: EAW Pivot mounts??
Tau
Ek het daardie monterings en teleskoop op 'n 270 Win FN Sauer gehad. Ek het sedertdien die goed ietwat verander (30mm buis so moes ringe en basisse afhaal) en het meer as 4x op die 270 gesoek.
Is daardie Pecar teleskope net nie ogelooflik goed vir goed wat in die vroeë 1980's vervaardig is nie? Dit is van my helderste teleskope!
Jammer, ek is van die punt af, maar die EAW afswaai monterigns werk baie goed. Ek het egter ook op my .375 die Warne gebruik. Ek is baie gelukkig met hulle maar ek verwyder nie sommer die teleskoop nie. Jy kan die Warne anders vassit as toe jy hom afgehaal het (maak seker jy druk vorentoe in die groef op die basis om konsekwent te wees en draai egalig vas).

Ek het ongelukkig die Steyr en die Pecar geskeiAFRICAN LEADWOOD wrote:Tau
Ek het daardie monterings en teleskoop op 'n 270 Win FN Sauer gehad. Ek het sedertdien die goed ietwat verander (30mm buis so moes ringe en basisse afhaal) en het meer as 4x op die 270 gesoek.
Is daardie Pecar teleskope net nie ogelooflik goed vir goed wat in die vroeë 1980's vervaardig is nie? Dit is van my helderste teleskope!
Jammer, ek is van die punt af, maar die EAW afswaai monterigns werk baie goed. Ek het egter ook op my .375 die Warne gebruik. Ek is baie gelukkig met hulle maar ek verwyder nie sommer die teleskoop nie. Jy kan die Warne anders vassit as toe jy hom afgehaal het (maak seker jy druk vorentoe in die groef op die basis om konsekwent te wees en draai egalig vas).
En nou pronk hy op my .375 Ruger wat al 2 teleskope vernietig het. Die Pecar hou nog mooi na so 20 skote en word vir varkjag gebruik waar vinnige skoet belangrik is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: EAW Pivot mounts??
@ DWB
So as jy die scope afhaal en weer terug sit, verander jou POI glad nie?
Net so vir interessantheid.
Weet iemand waar in SA mens van daardie German Claw mounts in die hande kan kry, en teen watter prys?
Groete
So as jy die scope afhaal en weer terug sit, verander jou POI glad nie?
Net so vir interessantheid.
Weet iemand waar in SA mens van daardie German Claw mounts in die hande kan kry, en teen watter prys?
Groete
- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: EAW Pivot mounts??
Wat is julle ondervinding met ringmerke op die scope tube a.g.v. pivot mounts? Die Recknagels wat het maak nie merke nie, maar die EAW doen wel. Is dit algemeen?
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: EAW Pivot mounts??
Sjoe bring die draad nou herinneringe terug!
Ek het toe warn QR ringe gekry, maar aksie is skeef of iets, so kon nooit met hulle zero waar ek wou nie, toe sit ek Recknagels op, wat 'n droom, toets deur gong oop visier te skiet en dan teleskoop opsit en 'n skoot skiet vir groep en afhaal. dan verder gong skiet en dan weer opsit skiet vir groep haal af en herhaal. Ek het dit gedoen om vertroue te kry in die kombinasie, daai mounts hou perfek zero.
Dit het geen merke gelos op my teleskoop nie, ek het die recknagel ringe en basisse verkoop en toe die 375 verkoop. (ek wag nou al 'n jaar en 'n half vir hernuwing van daai lisensie sodat nuwe eienaar aansoek kan doen.
besef nou ek beaam net wat jy noem, Recknagels los nie merke nie.