Wie het ondervinding daarvan om Blesbokke aan te hou in dieselfde kamp of langs kampe met skaap, bees en perde.
Ek oorweeg om so paar Blesbokke aan te hou maar is al gewaarsku dat die neus vlieg/wurm wat by Blesbokke gekry word moeilikheid met die skape en perde kan maak.
Enige idee oor dit?
Die ande opsie is takbokke, wat se tipe heining is nodig om hulle binne te hou, ek weet Blesbokke is maklik. Op die stadium het ek 1.5m heining wat skape binne hou en is besig om dit te elektrifiseer ook.
Dankie
Bennie
Aanhou van blesbokke
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Aanhou van blesbokke
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Aanhou van blesbokke
bennie hier as al 50jaar+ blesbokke op die plaas tussen skaap,bees en perde.nog nooit probleme gehad nie.weet nie of dit van streek verskil nie
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Aanhou van blesbokke
I have found that my stock get sore eyes when running in the camp that has blesbuck. Never knew what was causing it until i mentioned it to a friend, and he said that he has the same problems.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Aanhou van blesbokke
Die seer oe wat deur hartbeeste en blesbokke veroorsaak word is gewoonlik net vir n kort rukkie van die jaar, meeste mense wat ek weet die diere saam beeste laat loop skuif net vir die betrokke maand of so hul beeste na n ander kamp.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Aanhou van blesbokke
Daai seer-oë is gewoonlik gedurende die somer-maande. Gewoonlik is die hoof oorsaak daarvan die muggies, my bees loop saam met die Blesbokke en ek he die probleem net in die somer gehad, nou rus die kamp in die somer en die bees gaan soontoe in die winterBLOK wrote:Die seer oe wat deur hartbeeste en blesbokke veroorsaak word is gewoonlik net vir n kort rukkie van die jaar, meeste mense wat ek weet die diere saam beeste laat loop skuif net vir die betrokke maand of so hul beeste na n ander kamp.
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Aanhou van blesbokke
Dankie sover aan almal. Indie mens die bokke en vee sou skei, wat se afstand tussen die twee sal voldoende wees?
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Aanhou van blesbokke
Bennie
Daar is 'n tesis geskryf deur iemand by Onderstepoort wat reken dat die blesbok se muggies loopoog by perde veroorsaak. Die tyd toe ek perde gehad het, het ons baie daarmee gesukkel en hulle het saam met blesbokke geloop.
Groete
Dawie Malan
Daar is 'n tesis geskryf deur iemand by Onderstepoort wat reken dat die blesbok se muggies loopoog by perde veroorsaak. Die tyd toe ek perde gehad het, het ons baie daarmee gesukkel en hulle het saam met blesbokke geloop.
Groete
Dawie Malan
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Aanhou van blesbokke
Dankie Dawie.
Dan lyk dit my ek sal maar die idee van my moet los. As my bokke probleme moet veroorsaak vir my vrou se perde het ek moeilikheid.
Groete
Dan lyk dit my ek sal maar die idee van my moet los. As my bokke probleme moet veroorsaak vir my vrou se perde het ek moeilikheid.
Groete
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177