WILDFIRE PROBLEEM

Post Reply
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

WILDFIRE PROBLEEM

Post by Jakkie 321 »

Dagse

My foxpro wildfire wil nie eers n geluid maak nie.
Het hom aangesit om te gebruik maar niks, ek het niks verander of klanke bygesit of met die SD kaart gelol nie.
Het natuurlik nuwe battery ook probeer.

Het enige van julle al so iets beleef?

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by tripodmvr »

Het die stelsel nie dalk 'n sekering (fuse) in wat gebrand het nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Jakkie 321 »

Tripodmvr
Daar is krag in die remote en foxpro groen liggie brand.

Ek het al die klanke van die SD kaart afgehaal en weer opgesit. Het die kabel tussen die remote en foxpro ingesit en kom agter dat die remote nie die FP sien nie. Remote hak vas op "turn on caller to begin transfer" sit die FP aan maar niks verder gebeur nie.
Last edited by Jakkie 321 on Mon Jul 21, 2014 8:18 pm, edited 1 time in total.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by tripodmvr »

Cobus en kie met die roepers - kom help die man asb.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Cobus(Cobb) »

Ek loer die post so maar weet nie wat aagaan nie, die klink vir my na 'n "terug shop toe met hom" probleem
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Francois Marais »

Jakkie

"Ek het al die klanke van die SD kaart afgehaal en weer opgesit." Hoe het jy dit gedoen???

Dink jou probleem is by jou kabel, te veel al nuwe kabels gesien wat stukkend is en nie kontak maak nie, probeer n kabel wat jy seker is werk....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Jakkie 321 »

Francois

Het die kaart in die rekenaar gesit en net copy en past funksie gebreuk. N Mens kry mos n grooter kaart waar die SD kaart in pas en dan kan jy dit in die rekenaar sit.

As ek die FP moet weg stuur na wie toe kan ek dit stuur.
Daar is nie dalk ander stukkende Wildfires wat by iemand rond le wat ek dalk kan koop en dan een uit die twee probeer maak werk.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Geno »

Is die kaart geformat in Fat32 voor die nuwe klanke gelaai is?
Goed, beter, 6millimeter!
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by johans »

jakkie jy noem in jou eerste post dat hy nie eers n geluid maak nie,het jy jou speaker se switch aangesit?die voorste een?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Cobus(Cobb) »

Jakkie 321 wrote:Het hom aangesit om te gebruik maar niks, ek het niks verander of klanke bygesit of met die SD kaart gelol nie.
as geen veranderinge aangebring is nie klink dit my maar na terugvat issues. Stuur eers foxpro 'n email en hoor wat hulle voorstel.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Francois Marais »

Jakkie

As jy net ge-"copy and paste" het was die klanke nooit af nie en behoort hy te werk soos gekoop. Het die roeper gewerk voor jy jou kaartjie uitgehaal het om die klanke te back-up???

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Jakkie 321 »

Francois
Ja die roeper het gewerk voor die tyd. Die extrn speaker knoppie is op die regte plek en die mute knoppie weet ek ook van.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Geno »

Ek vra weer....
Geno wrote:Is die kaart geformat in Fat32 voor die nuwe klanke gelaai is?

Dan ook, het jy dieselfde kaart weer gebruik?
Hoeveel GB is die kaart?
Goed, beter, 6millimeter!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Jakkie 321 »

Geno

Sorry, ja die kaart is Fat 32 en dit is die selfde kaart wat ek gebreuk het. Dit is 2GB

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Francois Marais »

Jakkie

Haal jou kaart uit en sit weer in comp, kyk of jou klanke nie dalk gedupliseer is op kaart, klanke moet begin by 000 spasie en dan klank naam, volgende nommer is 001 spasie en klanknaam, daar moet net een stel klanke op kaart wees, 000 - 199. As jy klanke wil oordra op remote, en hy bly hang op "turn on caller to begin transfer" kry vi jou n ander Patch cable, as jy dit alles reg het sal jou roeper werk, onthou ook om kaartjie op "save to unplug e drive" mode uit te haal en nie net sommer uit te plug nie, sorry vir die verduidelikking, is maar n leek met computer taal....

Mooi loop
Francois

NS laat weet as hy steeds nie wil skrou nie....
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Jakkie 321 »

Kon nie veld toe gaan en toe haal ek maar weer die foxpro uit. Kyk die celfoon so en sien hy het mos blek om oorfone in te plug nou toe werk dit maar baie sag so ek dink dit is die SD kaart houer op die foxpro wat stukkend is.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Dawie »

Jakkie 321 wrote:Tripodmvr
Daar is krag in die remote en foxpro groen liggie brand.

Ek het al die klanke van die SD kaart afgehaal en weer opgesit. Het die kabel tussen die remote en foxpro ingesit en kom agter dat die remote nie die FP sien nie. Remote sit die FP aan maar niks verder gebeur nie.
As die groen liggie BLY BRAND op die foxpro dan is die battery pap of daar is 'n krag probleem.

En as jou baterye pap is en jy wil die klanke op jou remote sit sal jou remote vas hak op "turn on caller to begin transfer"

Ps. het gister dit beleef met ander ou se Spitfire, ek ken nie die Wildfire nie so ek kan verkeerd wees. Ken wel die Firestorm
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by johans »

jakkie het jy al reggekom?my wildfire het ook nou so gemaak toe haal ek net die sd kaart uit en sit hom weer terug toe werk hy.
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Jakkie 321 »

Dawie,Johans

Ek het nuwe battery al probeer in alby remote en Fox Pro, het ook al die SD kaart uitgehaal en weer terug gesit. Is net vreemnd dat ek die SD kaart in my cellfoon sit en dan die kabel gebruik tussen my sell foon en roepper dan werk die foxpro maar natuurlik baie sag want ek kan nie die folume stel nie, so ek dink nog steeds dit is die SD kaart houer op die roeper wat dalk fout het,gaan Maandag kyk of hier iemand is wat dit kan toets of ander houer in sit.

Het vandag die Spitfire gekoop en nogal beindrik met die klank, maar nou is dit natuurlik baie koud die naweek so sal maar die bure se honde mal maak......

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Flip Nel »

Jakkie 321 wrote:Dawie,Johans

Ek het nuwe battery al probeer in alby remote en Fox Pro, het ook al die SD kaart uitgehaal en weer terug gesit. Is net vreemnd dat ek die SD kaart in my cellfoon sit en dan die kabel gebruik tussen my sell foon en roepper dan werk die foxpro maar natuurlik baie sag want ek kan nie die folume stel nie, so ek dink nog steeds dit is die SD kaart houer op die roeper wat dalk fout het,gaan Maandag kyk of hier iemand is wat dit kan toets of ander houer in sit.

Het vandag die Spitfire gekoop en nogal beindrik met die klank, maar nou is dit natuurlik baie koud die naweek so sal maar die bure se honde mal maak......

Groette
Ek ken nie die fox Pro nie maar gebruik hy die groot sd kaart of die mini, mens kry mos die sd kaart en dan die micro card met die groter converter dat hy werk soos gewone SD Card, in my Game cam het ek gesien die micro card met converter werk nie altyd lekker nie, asof die micro nie lekker kontak maak met die converter nie, as ek 'n regte sd card gebruik kry ek nie proebleme nie
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by johans »

hy gebruik die mini flip,ek dink nogsteeds wildfire is een van foxpro se swakker produkte
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Flip Nel »

johans wrote:hy gebruik die mini flip,ek dink nogsteeds wildfire is een van foxpro se swakker produkte
het jy dalk 'n ander kaart proebeer, as hy die selfde doen dan is dit so.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Willie »

Jakkie

Het jy die Wildfire uitgesort ?
User avatar
Kat
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Mon May 13, 2013 2:06 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Kat »

Het net so gesukkel met my Hellfire, het nou n Primos Turbo dog. Werk uitstekend geen probleme met klank en afstand nie.
Hoop jy kom reg.

Groete kat
KEEP YOUR HEAD UP-NOTHING LAST FOREVER
____________________
223 Steyr Mannlicher
7mm Rem Mag Weatherby Accumark
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WILDFIRE PROBLEEM

Post by Jakkie 321 »

Willie Kat

Nee wat het nog nie verder aandag aan hom geskenk nie.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Post Reply