Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ons sal dit maar daar in die Jakkals kamp moet stoor,daai poliesman wil my laaikamer kom inspekteer.Ek stuur die TLB om solank 'n gaat te maak
Ek het by jou geleer om te hou wat ek het ,in die verlede te maklik uitgedeel
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
TAFJAK.
Oooooo die geheimpies.Ek het baie met die "mono" al geskiet, maar nog geen probleme gekry nie.My groot kopseer met loo
d koe?ls is "vleismors".Veral `n180gr teen 3000fps op `n naby skoot van 70/80m.
Ek het baie met die "mono" al geskiet, maar nog geen probleme gekry nie.My groot kopseer met loo
d koe?ls is "vleismors".Veral `n180gr teen 3000fps op `n naby skoot van 70/80m.
........ja ok, maar teen 5000fps is dit heel iets anders.
Ek kan nie vir ander fabrikaat monos praat nie maar daar is geen manier wat GSC monos die groewe in 'n loop kan breek nie.
Raynie, hou in gedagte dat die ou geel etiket S361 en die nuwe blou etiket S361 geheel verskillende dryfmiddels is. Die nuwe S361 is stadiger as S385 in die meeste aanwendings. Daar is net een geval waar die nuwe S361 vinniger is as S385.
Die gemiddelde progressie van vinnig na stadig van die huidige Somchem produkte is:
Dankie vir die inligting, ek was vas oortuig dat 361 tussen 365 en 385 inpas.
Ek sou stry tot die vrystaat die curriebeker wen dat 361 vinniger is as 385..
Maar dankie vir jou Waardevolle inset.
Groete
Jacques
More Jacques.\Gerard.
Hoekom maak somchem ons nou (of vir my) deur mekaar.Volgens my kennis is die tweede syfer die brand spoed of is ek
nou agter die klip.HOE ho?r die syfer,stadiger brandspoed.Ek weet Gerard , ons het oor spoed van s361 gepraat(tellefonies),maar nou sien ek die ander kruite is
ook nou deurmakaar.NOU is my vraag,as S385 te stadig is vir 308 NM hoekom sal S361 dan heel moontlik werk.
Ek het ook so gedink tot ek dit probeer gebruik het vir my 22 Hotrod. Die ou S361 het goed gewerk maar is besig om uit te loop en die verskil tussen die oue en nuwe is baie breed.
Die nommers volg wel op mekaar maar slegs binne die reeks van soortgelyke brandmiddel. Die balkruite is saam en die staafkruite is saam en die twee se nommers hou nie verband buite die reekse nie.
S361 sal nie werk in die 308NM nie maar ek sien nie waar dit aanbeveel is nie.
Last edited by Gerard on Mon Nov 29, 2010 9:41 am, edited 1 time in total.
Baie dankie nou het ek iets weer geleer.Die aanbeveling was met `n persoon oor die telefoon,die twee S361 " oue en nuwe" saai nou misverstand,maar ek hoop dit is nou uitgesort. Ek leer nou baie goed.DIT IS TE LEKKERRRR!!!
Hier is data vir die nuwe blik S361
64gr 2710fps
65gr 2717fps
66gr 2830fps
67gr 2869fps
68gr 2902fps
69gr 2915fps
69.5gr 2927fps
Druk is ondervind vanaf 68gr
Nou is dit iemand anders se beutr om S365 en S385 te doen en post dan kan ons mooi die lot se brandspoed in plek sit.
Raynie
Last edited by raychell on Sun Dec 05, 2010 10:05 am, edited 1 time in total.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
Gerard
Ek gooi hom 76gr. S385 en gebruik 'n 180 gr pro amm punt. sal die lengte moet gaan kyk, want my jump is uiters groot, maar ek seat hom net onder die riffie van die punt.
Dit is Marcel se lading ek hoop hy kan 'n spoed daarby sit soos jy kan sien lyk dit of S361 redelik vinneger is as S385 in die .308 Norma Magnum
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
Gerard
Data vir 385 in selfde geweer
71gr 2784fps
72gr 2794fps
73gr 2823fps
74gr 2928fps
75gr 2975fps
76gr 2987fps Begin compress
76.5 3033fps Compress
Volgens die data is S385 beslis stadiger as S361
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
Hallo Manne
Ek het eers vannaand hierdie onderwerp raakgelees. Ek het vinnig op Quickload gaan speel en hier is n paar interessanthede wat homself voorgedoen het. Die 308 Norma Magnum se maksimum druk word aangegee as 63817psi wat redilik hoog is en dit is hoekom hy basies dieselfde spoed kry as die groter 300 Winshester Magnum wat se maksimum druk 62366psi is. S385 se maksimum op PMP 180gr Proamm met n TPL van 85mm en dopkapasiteit van 86.5gr is 74.4gr. Dit is op n temperatuur van 20 grade celsuis en n meer realistiese temperatuur van 30 grade celsuis is die maksimum 74gr. Die lading van Marcel(76gr) gee n druk van net onder 70000psi op dieselfde temperatuur. Op n 26 duim loop gee dit vir jou n spoed van 3065ft/sek met 74gr. As n persoon daai 3200ft/sek wil kry moet hy 78gr gooi vir n druk van so 76000psi!
Al wat ek weet is dat ek nie wil by wees nie!
Groete
Wouter
RAYNIE
Nou is nog meer deurmekaar.
Kan jy asb dan die kruite vinnig tot stadig weer lys asb.
Kry jy ook dat veral 365 soms verskillende snelhede gee ?
Dal moet ons dit n duidelike nuwe inligting bladsy maak?
Iets sooos ONTBRANDINGSPOED OF DRYFMIDDEL BLADSY?
dANKEI DAT JULLE MOEITE DOEN MET DIE DING
Te veel van ONS(ek hoofleier en spankaptein) laai net en kyk na die groepe en loer te min na die spoed . Kyk die eerste keur deur die chronie en aanvaar dit gaan dieselfde bly.
Lekker dag
Jacques
Jacques
My ondervinding is dat die brandspoed warieer in kaliber tot kaliber dit is hoekom ek daar skryf vir die .308NM ,dit mag dalk verskillend wees in 'n ander dop grote.
Ek dink dit sal van groot waarde vir almal wees as ons so veel moontlik kalibers met verskillende kruit toets en die data post.
Volgens wat ek nou het pas S361 tussen S365 en S385 in vir die .308NM
Ek hoop iemand sal die .243 vir ons kan doen met S321-S361 meskien moet die persoon nommineer dat hy bevoorbeeld S 365 en S361 sal doe met 100gr en 87gr 'n volgende man kan weer ander kombinasie probeer
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
Net gou `n stukkie inligting. Ek het gister met S365 `n toetsie op die 308nm gemaak. 65gr `n gemiddele spoed van 2958 ft/s, en 65.5 vir 2970 ft/s. Die spoed is vir my goed, maar die groepe is `n gemors, `n hele D;;;;;;;;;;;;;;;;; 53mm op 100m. NOU WAT NOU.
O ja, 180gr Spartan. Ek het maar gehoop dit gaan in my geweer werk. Nog `n toets gedop, ek dop gewoontlik maar my toetse.