Texan steak marinade

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
deon762
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Tue Jun 17, 2014 7:17 pm

Texan steak marinade

Post by deon762 »

Kan iemand help met n resep vir n Texan steak marinade. Ek het n jong bwb boud wat ek nou in Texan steaks wil sny en marineer.
Groete Deon
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Texan steak marinade

Post by mariusr »

Crown het paar lekker souse en speserye ek hou veral van die six gun speserye op vleis! ;) En dan olyf olie die geheim van wild is jy moet die vleis nie droog braai nie! En slaan maar jou steaks met vleishamer om sag te kry.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Texan steak marinade

Post by tripodmvr »

Deon, Google is your friend. Slaan die knoppe en daar is duisende resepte beskikbaar. Kies vir jou wat jou smaak pas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
deon762
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Tue Jun 17, 2014 7:17 pm

Re: Texan steak marinade

Post by deon762 »

tripodmvr jy maak dit ook nie makliker nie ne.
Groete Deon
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Texan steak marinade

Post by tripodmvr »

Ek het probeer om vir jou n resep af te laai, maar toe ek sukkel met die eerste een het ek maar dit na jou kant aangestuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
deon762
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Tue Jun 17, 2014 7:17 pm

Re: Texan steak marinade

Post by deon762 »

Dankie
Groete Deon
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Texan steak marinade

Post by sako 30-06 »

Probeer bietjie crown se BBQ rub.Smeer vleis met olyfolie en dan die BBQ rub,vacuum seal en sit in yskas vir so 2-3 dae.
Ek het so paar weke terug n potjiekos kompetisie gewen toe ek n BWB skenkel potjie so gemaak het.
Post Reply