QL data vir 30-06

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: QL data vir 30-06

Post by BennieO »

Die naweek toe ek klaar my eie ladings geskiet het doen ek die volgende eksperiment.
EK het vir my een van Henk se Hunt Buddy knaldempers op gesit. Ek skiet een skoot met die KD, twee sonder en toe weer een met die KD. Skoot een en vier (met KD) is mooi bymekaar. Skote twee en drie is ook mooi bymekaar. Die groepie sonder die KD is so 140mm hoog en 50mm links van die groepie met die KD (100m).
Hierdie het ek met PMP rak ammo geskiet, spoed 2940 vps. PMP sê 2822 op hulle webblad.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: QL data vir 30-06

Post by Fritz »

Ek hoor jou Bennie. Ek wil ook altyd die beste uit my toerusting kry. Ek sou sê speel met die TPL op die 53.7gr lading. Vat jou press saam baan toe en druk 0.3mm dieper elke keer. My persoonlike opinie is dat 'n lading wat 3 skoot groepe op 100m konstant tussen 10mm en 20mm skiet is baie goed vir 'n jaggeweer.
Post Reply