Dringend raad nodig
-
Jakalas
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Oct 30, 2013 9:23 pm
Dringend raad nodig
Naand manne,
So het die tyd aangebreek dat ek my eie geweer wil aanskaf, maar krap bietjie kop oor die lisensie en permitte. Ons boer in die vrystaat en wil 'n .223 aanskaf om jag te maak op die jakkalse wat 'n ernstige probleem in die omgewing raak. Het egter voorheen altyd my vader se gewere gebruik maar dink dis nou tyd vir my eie.
Ek het op 'n gebruikte .223 teen 'n billike prys afgekom, maar die koop is privaat. Hoe nou gemaak?
Soos ek verstaan kan 'n bergings permit slegs uitgereik word indien jy wel 'n wapenlisensie het(wat ek nie doen nie) Sal dit dan moontlik vir my wees dat my vader die bergings permit uitneem en die geweer by hom stoor terwyl my lisensie aansoek ingedien is?
Dankie solank.

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Dringend raad nodig
Jakalas jy kan dit virseker so doen om dit by jou Pa te stoor op n bergings permit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Dringend raad nodig
Jip jy kan so maak en bergings permit kry om by jou pa te stoor. Hy moet net saam gaan poliste toe met sy bevoegdheid ens en form teken! Geldig vir een jaar! My een seun het so gemaak en by my gestoor.geen probleme gehad was nie eers 15min by die stasie nie! Onthou net jy mag die wapen nie vervoer nie die eienaar moet hom bring en stoor by jou pa!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dringend raad nodig
Ek het bloot na die naaste polisiestasie in Pta gegaan wat met vuurwapens werk toe ek privaat 'n 30-06 aangekoop het. Die bergingspermit word dus aan 'n lisensiehouer toegestaan tot tyd en wyl dit op die koper se naam gelisensieer is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Dringend raad nodig
Jy kan verseker laat jou pa die wapen stoor, maar onthou jy of hy kan dit glad nie gebruik todat die liksensie uitgereik is.
Dus kant die boerewors gordyn..
-
Jakalas
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Oct 30, 2013 9:23 pm
Re: Dringend raad nodig
Baie dankie vir die vinnige reaksie!
Ek het so verstaan dat die geweer vir tyd en wyl die lisensie aansoek hangende is nie gebruik kan word nie. Maar dit kan egter 'n kopseer wees as net die verkoper die geweer mag vervoer?
Ek het so verstaan dat die geweer vir tyd en wyl die lisensie aansoek hangende is nie gebruik kan word nie. Maar dit kan egter 'n kopseer wees as net die verkoper die geweer mag vervoer?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Dringend raad nodig
Kry die bergings permit dan kan RAM dit vir jou optel en aflewer.Jakalas wrote:Baie dankie vir die vinnige reaksie!
Ek het so verstaan dat die geweer vir tyd en wyl die lisensie aansoek hangende is nie gebruik kan word nie. Maar dit kan egter 'n kopseer wees as net die verkoper die geweer mag vervoer?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Jakalas
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Oct 30, 2013 9:23 pm
Re: Dringend raad nodig
Dit is 'n plan, dankie!G-force wrote:Kry die bergings permit dan kan RAM dit vir jou optel en aflewer.Jakalas wrote:Baie dankie vir die vinnige reaksie!
Ek het so verstaan dat die geweer vir tyd en wyl die lisensie aansoek hangende is nie gebruik kan word nie. Maar dit kan egter 'n kopseer wees as net die verkoper die geweer mag vervoer?
Iets anders waaraan ek gedink het, as ek nou aansoek doen vir die lisensie en die aansoek word om watse welke rede afgekeur, wat staan my dan te doen? Dan sit ek op die einde met 'n roer wat ek nie kan gebruik nie en as die bergings permit verval? Of is dit nou bobejaan agter die bult gaan haal?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Dringend raad nodig
Ja dink so! Jy sal lisens kry my seun het drie maande toe kry hy die lisensie! Lank voor die bergings permit verval het! Moenie negatiief wees nie! Hou net kontak met die verkoper as iets sou gebeur? Jakalas bestaande wapens wat al klaar op die stelsel is word baie makliker weer toegestaan as nuwe wapens.Die persoon moet regtig as onbevoeg verklaar word om wapen te besit voordat hulle die sal afkeur.moenie worry nie be happy!
-
Jakalas
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Oct 30, 2013 9:23 pm
Re: Dringend raad nodig
Hierdie is 'n uitreksel van die Storings Artikel in die wet:
4)
a) A person who holds a licence to possess a firearm may store a firearm in respect of which he or she does not hold a licence, if-
i) he or she is in possession of written permission given by the person who holds a licence, permit or authorisation to possess that firearm and which permission is endorsed by a relevant Designated Firearms Officer; and
ii) the firearm is stored in a prescribed safe at the place mentioned in the permission contemplated in subparagraph (i).
b) Only the person who holds a licence, permit or authorisation to possess the firearm may transport that firearm to and from the place where that firearm is to be stored in terms of paragraph (a).
c) The permissions contemplated in paragraph (a), must specify the period for which the person concerned may store the firearm, the reason for the storage and it must contain sufficient particulars to identify the licence permit or authorisation and also the firearm in question, as well as, the name, identity number and physical address of the holder of the licence and the person to whom the authority is granted.
d) A permit contemplated in subparagraph (a) may be cancelled at any time by a relevant Designated Firearms Officer on good cause.
e) A firearm stored in terms of this regulation may not be used by the person who provides the storage or any other person while it is stored in terms of this regulation.
f) Only the holder of the licence applying to the firearm may remove the firearm from the safe or strong-room where it is stored.
Verstaan ek reg dat die persoon aan wie die bergings permit uitgereik is dan die wapen kan vervoer?

Nee glo nie? Dis bietjie snaaks gestel maar ek dink die bedoeling is die lisensie ens.vir die spesifieke wapen? Wat dus nog die verkoper se naam is! Daar is vir my gese jy mag die wapen nie vervoer al het jy die bergings permit.Jy mag dan nie eers self die wapen uit die kluis haal sonder die wettige eienaar by nie?