Swartgesig rooibok in limpopo!

Post Reply
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by mariusr »

Lees in beeld vandag! Heel intressant?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
kwagga_1
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sun Mar 17, 2013 8:02 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by kwagga_1 »

Baie interessant, dankie Marius!

Ek het hierdie bok in Junie naby Thabazimbi gejag en eers na die tyd agter gekom hy lyk anders as die ander rooibokke... Is hierdie 'n swartgesig?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Johan Nel »

Koos Barnard het ook al 'n paar jaar gelede in die Magnum vewys na 'n rooibok wat hy gejag het wat ook merke op sy gesig gehad het; of 'n rooibok wat hy opgemerk het, ek kan nou nie reg onthou nie. Ek dink die verskynsel was ook buite die natuurlike verspreidingsgebied van die swartgesig rooibok. Miskien kan hy bietjie kommentaar lewer as hy daarna voel.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by mariusr »

Kwagga ek ek ook paar jare terug naby Thaba een met swart op neus geskiet maar was baie ligter as joune. As mens mooi kyk glo ek nie myne of joune is swartgesig rooibok nie? Die swart moet die hele neus van bo na onder wees nie net bietjie nie.Miskien kan Koos ons hier help!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by mariusr »

Hier is my 23 1/2 duim rooibok wat ek hele klompie jare terug naby Mesina gejag het.Het ook so bietjie swart maar nie so veel soos kwagga sin nie! Die ander een naby Thaba was min of meer die selfde?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Frederik »

Rooibokke in Ellisras tot Mesinna omgewing met swart op die gesig is baie algemeen in die area maar dit is nie dieselfde spesie as die swartgesig rooibok nie.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by mariusr »

Frederik wrote:Rooibokke in Ellisras tot Mesinna omgewing met swart op die gesig is baie algemeen in die area maar dit is nie dieselfde spesie as die swartgesig rooibok nie.
Dit stem ek mee saam maar vlgs die koerant klink dit nou of "iemand" van die bokke "skelm" ingebring het? Want die foto van die swartgesig rooibok is in limpopo geneem? Dit lyk verseker na die swartgesig.? Nou wonder ek ook nou met al die swart rooibokke ,saalrug ens! of die gene nie erens van kom nie?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Frederik »

Die koerant soos gewoonlik soek net 'n storie.
User avatar
kwagga_1
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sun Mar 17, 2013 8:02 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by kwagga_1 »

Hahaha, volgens die koerant is daar nou 'n groep op vleisboek waar jy kan foto's plaas van swartgesig rooibokke wat jy sien. Dink julle ek moet my foto plaas van die een wat ek geskiet het? >:+

Marius - daai bok het vir seker meer donker in as 'n gewone een!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Frederik »

Kwagga, dit sal nou snaaks wees hehehe
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by mariusr »

Kwagga stem saam dink daai een van jou se ouers het rond geloop?!he he! Se sommer op "vleisboek" toe jy hom sien toe besluit jy hy moet bakkie ry! Lekker lag ek nou!
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Wismit »

Hier is my laatie se rooibok ook net buite Mesina geskiet.

W.S
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by tau »

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/rooiboooook_zps000edc1e.jpg

Hierdie is 'n Etosha Swartgesig rooibok. Wat ek laas Junie afgeneem het.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Frederik »

Ek het bietjie deur my fotos gegaan en hier sommer klomp rooibokke gekry met swart op die gesig self ooie. Ek weet ek het nog baie meer in die veld raakgeloop en met ander kleinte geskiet maar kry nou nie die fotos nie maar ek sal se ten miste 30% van die rooibokke het swart op hulle gesig almal van Limpopo provinsie of op die grens tussen Mpumalanga en Limpopo.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/PICT0148_zps0098c060.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/PICT0064_zpsac66abe7.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/PICT0191_zpsdc83cf6a.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/PICT0115_zps60acfa82.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/PICT0215_zps1dacf7b2.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSC08196_zps2aa43319.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/photo_zps4319df2a.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSC01293_zps608ccc30.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/ImpalaPaul_zpsf93b9c55.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/ImpalaJohan_zpsc50d6421.jpg
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by mariusr »

In die nuwe Landbou weekblad met wildehond op!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Koos Barnard »

Skuus, ek was 'n rukkie weg van die Forum af en sien eers nou hierdie post. Ek het wel so 'n rooibok met 'n swartneus in die Musina-omgewing geskiet. Maar ek het al baie rooibokke met sulke swartgesigte gesien. Die ware Namibiese swartgesig se kleure is donkerder en die bles by die neus en die donker stuk tussen die horings loop byna altyd aaneen. Ek glo nie die rooibokke wat elders geskiet is, is ware swartgesig-rooibokke nie.
Mooi loop
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Hugo »

Hierdie ooi in Alldays geskiet en geen swart gesig nie

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/4e6990ac.jpg

En hiers een by Brits,

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/Rooibok-1.jpg

Die area waar ek verwag het hy gaan donker gesig he het dit nie en waar ek hom nie verwag het nie daar pop hy uit,

EK dink ook maar dis die ou swart geen in elke bok wat hom so laat deur slaan.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by kopskoot »

Die een het ek buite Parys geskiet. Op Komandonek,by Ian Beytel

http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/null_zpsb4087905.jpg
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by Ian »

Ronald, hier is daai bok van jou se boetie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Swartgesig rooibok in limpopo!

Post by tripodmvr »

Ek dink die gene is wyd verspreid.

Ian, hierdie bok was 'n bakleier en al redelik bejaard as ek na sy horings kyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply