Kan een van die slim manne asb help. Ek is opsoek na 'n lading vir my 270win met 150gr Hornady SST's.
Data is as volg:
KoeëlWinchester doppe
sellier &bellot magnum primers
tlp maks =85.13mm
S365 Lot 76 kruit
47.7gr - 2693ft/s
- 2672ft/s
- 2688ft/s
Gemiddeld - 2684ft/s
48gr - 2666ft/s
- 2688ft/s
- 2672ft/s
Gemiddeld - 2675ft/s
dop volume is 69.6gr h20
loop lengte is 600mm
TLP was 81.7mm
Ek vermoet ek het die twee ladings omgeruil as ek na die lesings kyk, maar dit is presies soos ek dit geneem het. Al my ander lesings vir die dag was wel dieselfde as vorige data met ander koeëls.
270win met 150gr SST
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: 270win met 150gr SST
More
Veronderstel dat jou ladings omgeruil was soos hierbo uiteengesit dan kry ek die volgende van af QL:
S365
TPL 81.7mm
47.7gr = 2675f/s
48gr = 2684f/s
Loop lengte: 600mm of 23.622"
H2O: 69.6
BRF aangepas na 0.4505
Node 6:
49.3gr S365
@ 2752f/s
TPL: 81.7mm
49818psi
Node 5:
51.6mm S365
@ 2862f/s
81.7mm
57344psi
EK WIL JOU NET DAAROP WYS DAT JY NET MOET WAG DAT IEMAND HIERDIE DATA BEVESTIG. EK SAL OOK VOORSTEL DAT JY STADIG OPWERK NA HIERDIE SNELHEDE WANNEER IEMAND DIT BEVESTIG, OF VERSKIL VAN MY BEREKENINGE. KYK OOK GEREELD VIR TEKENS VAN DRUK.
Groete
Reghardt

-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 270win met 150gr SST
Reghardt
Baie dankie vir die berekeninge. Ek sal wag dat iemand dit bevestig,maar dit lyk inlyn met ander data wat ek al ingesamel het op die internet.
Baie dankie vir die berekeninge. Ek sal wag dat iemand dit bevestig,maar dit lyk inlyn met ander data wat ek al ingesamel het op die internet.
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: 270win met 150gr SST
Hoop jy kom reg en kom wys bietjie foto's indien jy jou lading het.
Groete
Groete
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 270win met 150gr SST
Reghardt
Ek is juis opsoek na die lading vir 'n jag einde van die maand in die Swartruggens. Toe ons laas maand in daai omgewing was, was die bos baie ruig en skiet afstande baie naby. Dis hoekom ek wil kyk na die 150gr koeël.
Sal die resultate opsit.

Ek het die lading gaan probeer net voor ons gaan jag het die afgelope naweek, maar was nie tevrede met die groepering nie(55mm met nog n uitskieter van 100mm) to gebruik ek maar 'n ander lading.
Snelhede vir die 5 skote was:
2715ft/s
2732ft/s
2726ft/s
2732ft/s
2731ft/s
Gemiddelde snelheid is 2727,2ft/s
TLP was 81.7
Met die 49.3gr S365 Lot 76.
Het slegs die laer lading getoets aangesien niemand die hoër lading kon bevestig nie. Dink as ek op gaan na so 49.5gr sal ek die snelheid van 2752ft/s kan haal. Sal laat weet wat gebeur.

Dankie vir die terugvoer. Ek dink oom tripod moet hier kom help. Ek is bang ek help net van die wal af in die sloot.
Groete
Reghardt
Groete
Reghardt
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 270win met 150gr SST
Lading is bitter naby so dink nie daar is te veel fout nie. Vorige snelheid data was juis nie so lekker nie. Het die keer baie akkurater data gekry.