Peregrine Punte - Wats die ervaring?

mariojacobs1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by mariojacobs1 »

Gerharddb wrote:Het self nou oorgeslaan peregrine toe, en kan regtig nie iets slegs se nie. Laai die 150gr punte op die 308win en het vanmiddag n 14.6mm groep gekry op 100m. Iets wat ek na n jaar se gesukkel nie kon regkry met barnes ttsx punte nie.
As als mooi loop, val die gemsbokke hopelik oor 3 weke met hierdie punte!
My een friend het die selfde storie gehad met sy 308 Remington wou selfs die loop vervang nou kry hy clover leaf groepe
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
User avatar
Gerharddb
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Gerharddb »

Die gemsbokke het toe geval. Kon nie een van die projektiele kry nie aangesien beide deur die bokke gegaan het. Baie goeie resultate tov vleis skade. Regtig bitter tevrede. Ek sukkel met die oplaai van fotos so as daar iemand is wat kan help skree asb?
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by NicoSmit »

Wat is die verskil tussen die VRG 3 en VRG$ behalwe die een het 'n plat punt en die ander een is 'n spitser ek kyk na die VRG3 200gr vir my 3006
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Ruhan »

Die VRG-3 noem hulle ook die BushMaster en soos die naam se gebruik jy hom vir bosveld jag. Hy deflekteer nie so maklk van takke af soos die VRG-4 nie.
Die BC is baie hoër op die VRG-4 so meer geskik vir langer afstande jag. As jy in die 200gr kyk vir jou 30-06 is die VRG-3 die beter opsie.
Eric the viking
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed Oct 03, 2012 5:25 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Eric the viking »

Ruhan, how deep are you seating the bullet?? Corno(peregrine) advised that I seat it +- 11.75mm deep but was wondering what depth you are seating at and what is your jump to the lands??
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by tripodmvr »

Eric the viking wrote:Ruhan, how deep are you seating the bullet?? Corno(peregrine) advised that I seat it +- 11.75mm deep but was wondering what depth you are seating at and what is your jump to the lands??
All the mono's I use in my rifles are seated 2mm from the lands.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Eric the viking
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed Oct 03, 2012 5:25 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Eric the viking »

Thanks tripod, in my 308 I have an OAL of 77.01mm with the 150gr vrg4 bullet which seems really really long... that means the bullet is hardly seated in the case.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by tripodmvr »

I should have a at least 2mm. Make sure that a minimum of 80% of caliber of the bullet shaft is in the neck thus 7.62 x 0.8 = 6mm is a safe bet. This ensures that hunting ammo will not be set out of kilter by loading or dropping of the cartridge.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by tripodmvr »

Hier is fotos van gemsies.
Gemsbok1 klein.jpg
gemsbok2 klein.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Eric the viking
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed Oct 03, 2012 5:25 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Eric the viking »

Thanks tripod will seat some more later and give some feedback tomorrow. thanks for the help.
User avatar
Gerharddb
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Gerharddb »

Dankie Tripod vir die posting van die fotos.

Die eerste is my broer se bok. 182m mooi bladskoot gewees.

Die onderste 1 is myne. 201m ook n bladskoot gewees.

Soos ek se, peregrine punte is bo!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by tripodmvr »

Jy het nie fotos van die vleisskade geneem nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Eric the viking
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed Oct 03, 2012 5:25 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Eric the viking »

Tripod

Thanks for the help. Loaded some rounds on sunday and went out yesterday. found some decent loads to start with.
Really appreciate your help. Loving the 150gr vrg4.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Ruhan »

Ons was die langnaweek in Tosca gewees vir ons jaarlikse Vriendejag en my 9,3 het sy eerste bloed getrek. Om dinge nog meer spesiaal te maak het my vriend 'n Rowland Ward Eland met hom omgedop. Ek het Peregrine se VRG-3 286gr Bushmasters gelaai en hulle was lekker akkuraat tot en met 200m.

Die bul het quartering towards gestaan en hy het die skoot op 150m tussen die blad en die nek deurgejaag en die koeel is aan die anderkant net onder die vel uitgehaal.
Die langste horing het 36,6 gemeet en die bul het 265kh uitgeslag. Vleisskade was baie min gewees en die koeel het 0,3gr verloor.

Laai data is as volg:
Musgrave field Delux met 22" loop
Peregrine VRG-3 286gr
PMP Dop
CCI BR2 primers
TPL 81mm
Seating Depth: 15,36mm
Spoed 2220ft/sec

Ek sukkel om die fotos te laai. Sal later weer probeer.
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Ruhan »

Daar werk hy nou.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by NicoSmit »

Ek het my VRG3 220gr 3006 so pas bestel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by tripodmvr »

Het vandag my eerste Peregrines geskiet in my 243 - 75gr VRG5 vir skyfskiet. Ek is nog besig met dopvorming vir die Ackley kamer en natuurlik lading ontwikkeling terselfdertyd. Raai toe maar die 50gr S361 en skiet toe die eerste 4 skoot groep. Op 51gr kry ek toe die beste groep van 3 en met 52gr het dit baie begin oopmaak.

Lyk asof daar potensiaal in die koeëls is.
Peregrine 75gr VRG5 50gr S361.jpg
Peregrine 75gr VRG5 51gr S361.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jaco123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 325
Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by Jaco123 »

More Marius

Het jy die Barnes X data gebruik met QL en hoe vergelyk dit met dit wat jy gekry het met die VRG5? Was jou node voorspelling naby?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Peregrine Punte - Wats die ervaring?

Post by tripodmvr »

My chrony is tans buite aksie so ek het nog nie spoed gemeet nie. Ek dink ek het Barnes 75 TSX as surrogaat koeël gebruik om 'n gemiddelde lading te bereken.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply