Hi Almal
Ek wil graag kyk of die inligting wat ek vanuit QL kry ooreenstem met die wat QL gebruik en verstaan. Dit is vir 'n vriend van my wat 'n Marlin 25-06 het. Die nodige inligting is as volg:
Algemene Inligting:
Loop lengte: 22.05"
Kruit: S365
Dop Volume: 68.9gr
Hornady 87gr SP
Gemid Spoed: 3176f/s
TPL: 81mm
S365: 51gr
Ek kry 2 nodes op 50,5gr @ 3153f/s met 46442 psi en 54,6gr @ 3370f/s met 58621 psi
Nosler BT 85gr
Gemid Spoed: 3210f/s
TPL: 82mm
S365: 51gr
Ek kry 2 nodes op 50,2gr @ 3165f/s met 45463 psi en 54,2gr @ 3382f/s met 57225 psi
Lyk dit min of meer inlyn?
Groete
Reghardt
Marlin 25-06 QL
-
Jaco123
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm
Re: Marlin 25-06 QL
My QL resultate is baie naby aan joune. Sal graag wil sien wat se die ander manne.
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Marlin 25-06 QL
Dankie Jaco. As daar iemand is wat so roer het laat ons bietjie hoor asseblief.
Groete
Groete
