Weer terug

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Weer terug

Post by Kolhasie »

Middag almal. ek was op die forum vir n lang tydperk as FrancoisBriedenhann en was so jaar trug laas op die Forum so ek weet nie hoe werk dit nou nie??? moet ek my ou naam afhaal of kan iemand dit af haal? lekker om weer tussen die Jagters te wees!!!!

Groete Kolhasie
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Weer terug

Post by Kolhasie »

Stel my self net weer voor: Ek is hier in die NoordKaap woon op n plaas 10Km buite Kathu ek skiet .243 en herlaai self. Roep ook jakals en Jag gereeld. Boer wild,skaap en bees dis maar dit!!! oja en ek is 21 jaar oud. So ek weet nog nie wie is ooms en tannies op die forum vir wie ek so moet noem nie verskoon maar as ek nie oom/tannie noem nie.

Groete Kolhasie
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Weer terug

Post by jamalley »

Welkom terug.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Weer terug

Post by Wouter Roets »

Hallo Francois

Welkom terug hier op Jaracal. Wat sal die rede wees hoekom jy nie wil aangaan op jou ou profiel onder jou regte naam nie? Of wil jy eerder maar net bekend staan as Kolhasie?

Groetnis
Wouter
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Weer terug

Post by Geno »

Welkom terug Francois.
Hoekom was jy so lank weg? Het jy al die tyd agter 'n eland wat met 243 gekwes is aangestap?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t=9029
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Weer terug

Post by Johan Reyneke »

Welkom terug Francois
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Weer terug

Post by Wouter Roets »

Geno wrote:Welkom terug Francois.
Hoekom was jy so lank weg? Het jy al die tyd agter 'n eland wat met 243 gekwes is aangestap?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t=9029

Geno

Ek wou iets daaroor se maar het toe gedog dit is dalk die rede hoekom Francois of is dit nou Kolhasie so lank weg was. ;D

Groetnis
Wout
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Weer terug

Post by Kolhasie »

hahaha baie dankie julle.

mmmm nee daai is die verlede baie manne se tone getrap oor daai storie!!!!!! Julle sal nie glo nie tot vandag toe nog nie Eland geskiet nie!

groete KH
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Weer terug

Post by Eugene »

Kolhasie wrote:hahaha baie dankie julle.

mmmm nee daai is die verlede baie manne se tone getrap oor daai storie!!!!!! Julle sal nie glo nie tot vandag toe nog nie Eland geskiet nie!

groete KH
Nog nie skoot gehad nie, of nog nie een plat kon kry met die 243 nie? >:D >:D >:D

Grappies op 'n stokkie, welkom terug! ;D
Aim small, miss small
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Weer terug

Post by tripodmvr »

Kolhasie wrote:hahaha baie dankie julle.

mmmm nee daai is die verlede baie manne se tone getrap oor daai storie!!!!!! Julle sal nie glo nie tot vandag toe nog nie Eland geskiet nie!

groete KH
Klink eerder asof jy gewag het om 'n 375 aan te skaf. Welkom terug FB alias KH
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Weer terug

Post by Kolhasie »

hahaha nee ek wag maar nog vir die regte roer! baie dankie almal lekker om weer met die kenners te gesels.

groete KH
Post Reply