Skok halsband vir honde.

Post Reply
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Skok halsband vir honde.

Post by baboonstalker »

Ouma het dit goed gedink om vir die kinders weer elkeen 'n muisvanger persent te gee, maar nou kom die moeilikheid....
My boxer hond hou nie van katte nie, en die vorige stel muisvangers het lelik deurgeloop onder hom. Ek het hulle 'n keer of wat laat opfix en kakebene moes met draad geheg word ens, maar ek is nie bereid om geld te spandeer op 'n kat as hy minder as 2 lewens oor het nie, en het maar na die laaste aanval self die loodpilletjies toegedien.
Ek sal hierdie treurmare graag in die toekoms wil voorkom en het gedink die shock collar moet sommer saam met die katte by die huis aankom, net tot mr. boxer weet di? katte is nie te ete nie.

Weet julle dalk waar mens van die skokhalsbande met 'n remote in die hande kan kry?
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Jagtersdok »

Baboonstalker

Jy kan op Ebay koop. Daar is plek in China waar ek myne gekoop het baie baie goedkoop en hy werk.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Jagtersdok »

NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Stefan764 »

Haai nee sies boys. Skiet eerder die kat vrek.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by baboonstalker »

Dankie Dok,

Hoe lank het jou collar gevat om hier te land?

Stef, Het jy al 'n bokser van 'n kat af probeer trek?
Ons was 3 mans wat hom gepak het, ek sy neus (effe hardhandig)toegedruk om hom te forseer om sy bek oop te maak vir asem, terwyl 2 ander manne hom gemoer het, eers 'n emmer water direk in die gesig en toe los hy vir net 'n breukdeel van 'n sekonde. (kat was toe al goed moertoe. 'n ander keer het my vrou net by die huis gestop toe die kat op die bonnet spring (dit is mos lekker warm daar) bokser spring toe ook maar op en dop die kat sommer net daar op die kar om, nodeloos om te s? die ander 3 "huisdiere" was effe histeries binne in die kar!
Jy is reg, skiet is miskien die mees "humane" ding om met die katjies te maak!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Jagtersdok »

Die collar was so in 10dae hier.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Rasmus »

Ek hou nie van katte nie...........

As die bokser weer die katte skraap stuur die rekening vir skoonma......................... ;) Of die kat se oorskot :)

Grap net maar ek hou regtig nie van katte nie!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Jagtersdok »

Rasmus

Ek stem, ek hou ook nie van katte nie. Die goed pis altyd oral
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Rasmus »

Dok

Op wat se hond gebruik jy dit? Ek is self lus om vir my GSP een te kry. As my hek oop wil hy uit. Die moeilikheid is ek kan hom nie roep en dan slaan of raas nie. Hy sal n negatiewe konnektasie kry met roep en kan dalk nie kom as ek hom roep in die veld nie.

Laat weet asb.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Geno »

Rasmus wrote: As my hek oop wil hy uit.
Ek het al iewers gesien jy kry 'n halsband met sensors wat jy by jou hek sit. Sodra woefster die "lyn" kruis, word hy geknyp.
Sal bietjie soek en 'n link opsit.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by baboonstalker »

ek hou nie van katte nie...........

As die bokser weer die katte skraap stuur die rekening vir skoonma.........................  Of die kat se oorskot

Grap net maar ek hou regtig nie van katte nie!
Ek is self nie 'n kat mens nie, maar solank hulle buite bly en die muise en slange om die huis kan beheer leef ons saam.
Bokser kan hulle ook "tolerate", maar as kat sy rug draai en hardloop, dan is daai bokser se briere af!

Dankie vir die raad, ek sal kyk of ek een in die pos kan kry.

Pieter
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Stefan764 »

baboonstalker wrote:
Ek is self nie 'n kat mens nie, maar solank hulle buite bly en die muise en slange om die huis kan beheer leef ons saam.
Pieter

n Jack Russel is enige Rot/Muis se nagmerrie. Van slange weet ek nie so lekker nie, maar as ek daai Boesman van my se hart nou reg opsom het n ou addertjie ook nie n KAT se kans nie!  ;)

Cheers
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Jagtersdok »

Jy kry hulle vir verskillende grootte honde. Die ding het interchangable prongs ook vir as jy nou 'n langhaar gedroggie wil leer.

Jy kry ook een wat hulle piets as hulle blaf hahaha
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by baboonstalker »

As 'n hond nie mag blaf nie kan jy mos maar 'n kat ook aanhou? Ek was eenmaal by iemand op Stellenbosch en daar is toe die miniatuur doberman (bokkie hondjie), jy weet die goed wat jou altyd aan die hakskeen wil byt as jy wegstap. Die hond is toe ook so hier hyg-hyg om my enkels, maar ek vat hom nie kop toe nie, want hy is seker opgewonde en asmaties. Dit draai toe uit die hond se stembande is verwyder sodat hy nie kan blaf nie.... nou daai is nie vir my baie vars nie! Die moster kon my mos gebyt het, en sonder waarskuwing! ;D
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by raychell »

Kan die ding met 'n afstandbeheer werk ,wil die hond net skok as hy vir my bakkie blaf
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skok halsband vir honde.

Post by Jagtersdok »

Jip hy werk met remote. Hy het selfs 2 settings. Hy lui so klokkie en dan byt hy. Ander knoppie is net klokkie. So as die hond dit hoor is hy gekondisioneer om te doen wat hy met die klokkie vereenselwig.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply