immelmanw
ek was laas Okt/Nov in Damaraland, my raad aan jou is om nie 'n trui of baadjie saam te vat nie...
Damaraland Springbok
-
immelmanw
Re: Damaraland Springbok
Hoe lyk jou verlof?Stefan764 wrote:Het jy iemand wat dop gooi en vuur maak en beddens opmaak en so aan?immelmanw wrote:November is daai trippie vir my beskore. 15 damaraland springbokkies!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Damaraland Springbok
immelmanw wrote:Hoe lyk jou verlof?Stefan764 wrote:Het jy iemand wat dop gooi en vuur maak en beddens opmaak en so aan?immelmanw wrote:November is daai trippie vir my beskore. 15 damaraland springbokkies!
ek help solank soek vir n dopgooier/vuurmaker......
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Damaraland Springbok
immelmanw wrote:Hoe lyk jou verlof?Stefan764 wrote:Het jy iemand wat dop gooi en vuur maak en beddens opmaak en so aan?immelmanw wrote:November is daai trippie vir my beskore. 15 damaraland springbokkies!
Ek het nog 'n paar dae oor
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Damaraland Springbok
November is ons jaareinde verby. Kan ek 'n kort cv stuur?Stefan764 wrote:![]()
ek help solank soek vir n dopgooier/vuurmaker......
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Damaraland Springbok
Dit is 'n trofee van 'n leeftyd. Ek het net een probleem, die horings lyk vir my nader aan 19 duim as aan 17 duim. Vind bietjie vir ons uit wat hy regtig gemeet het!?
Pragtige bok, baie geluk aan die jagter!
Pragtige bok, baie geluk aan die jagter!
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: Damaraland Springbok
Dis nou vir jou n mooi bok daai... mooi gedoen !
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Damaraland Springbok
Daai bok het moerse lang ore.. of verbeel ek my?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Damaraland Springbok
Dis om beter te kan hoor my kind!KalahariKlong wrote:Daai bok het moerse lang ore.. of verbeel ek my?

