Jag beskikbaar in messina 3-6 jJulie

Post Reply
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Jag beskikbaar in messina 3-6 jJulie

Post by 375fanatic »

Plaas names n kennis die ouens het op kort kennis gekanseleer die jag is in Musina

skakel Koos op 0823219624

Eland Bul R10 500
Eland Koei R 6 000
Koedoe Bul + 45” R 7 500 Rooibok – 18” R 850
Koedoe Bul – 45” R 4 900 Rooibok + 18” R 1 100
Koedoe Koei R 2 400 Rooibok Ooi R 600
Vlakvark R 1 000
Gemsbok R 6 000


R 350 per jagter per nag
R 300 per Nie Jagter


Tariewe Sluit in: * Chalets met toegeruste kombuis en beddegoed
* Bediende vir skoonmaak van chalet en kombuis
* Yskas , vrieskas en braaigeriewe
* Slag van wild en koelkamer

U Verskaf: * Kos, Drinkgoed, Vleisbakke en speserye
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jag beskikbaar in messina 3-6 jJulie

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie Rudie, ek sal ongelukkig nie kan saam nie.
Veiligheid eerste manne!
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Jag beskikbaar in messina 3-6 jJulie

Post by Jean Marais »

Hoe dan nou Pierre. Ek 't gedink ons klap gou die enetjie ++>: ++>: ++>:
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Post Reply