Nosler Long Range Accubonds- .284", 150gr

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Nosler Long Range Accubonds- .284", 150gr

Post by THOMAST »

Ek het onlangs 'n pakkie van die koeëls gekoop, maar my weergawe van QuickLoad bevat nie informasie oor die spesifieke koeël in sy Nosler "file" nie.
Kan iemand my asb help met die info, of alternatiewelik verduidelik hoe om 'n nuwe "file" op te maak vir die koeël?
Ek het so 'n bietjie kop gekrap en 'n ander Nosler 150gr koeël gevat, sy lengte verander om naastenby 'n idee te kry en die eerste 5 skote het baie bemoedigend gelyk (4 skote in een gat) met 'n spoed van 2780fps, maar daar is 'n wesentlike verskil in skaglengte, en bootstert lengte teenoor die Long Range koeël en die een wat ek gemodifiseer het, en ek wil graag sien of ek nie aan die leeu se bal krap nie (dit lyk altans nie so nie)
Dankbaar
Jaco123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 325
Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm

Re: Nosler Long Range Accubonds- .284", 150gr

Post by Jaco123 »

Ek hoop hy werk. Ek sien die koeel is daar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nosler Long Range Accubonds- .284", 150gr

Post by tripodmvr »

Jaco, dankie vir die deel van die inligting. waar het jy dit opgespoor of gekry?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jaco123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 325
Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm

Re: Nosler Long Range Accubonds- .284", 150gr

Post by Jaco123 »

Ek het quickload V3.8. Laat weet as daar dalk ander koeels is wat jy will he dan kyk ek of dit daar is.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Nosler Long Range Accubonds- .284", 150gr

Post by THOMAST »

Baie dankie Jaco123.
Ek sien my lading wat ek uitgewerk het was baie naby 'n node, 0,5gr weg
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nosler Long Range Accubonds- .284", 150gr

Post by tripodmvr »

Ek het al snaakse koele as surrogate gebruik en dit gee resultate wat prakties baie naby aan die werklikheid is. QL is 'n wonderlike middel tot 'n doel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply