Hulp met QL .243 AI

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Goeie naand,

Ek soek asb n bietjie hulp,
Kaliber: 243 AI
Koeel: Hornady Interbond
Koeel gewig: 85gr
Maak dop: Lapua
H2O DOP: 54.8 gr
Slagdop: Federal mag
TPL: 70.75mm
Loop lengte: 21.5
Kruit: S 365 lot 67
Lading1: S 365: 42.5 teen ongeveer 3100fps

Dankie
Swapo
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Skuus, dis 57.8gr h2o volume!
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by vriell »

Node op 42.7gr @3115fps @ 50842psi waar die maksimum op QL aandui 55200psi vir die kaliber. Hoe was jou groepering met 42.5gr ?

Gaan deur die gegewens en maak seker net weer seker jou "input data" is korrek !

WARNING: Table produced by not verified Ballistics Calculations! Check results
always against loading data of current reloading manuals! Input data and results
may be invalid or wrong! The use of this data for loading ammunition can cause,
directly or indirectly, serious injury to personnel and material. No responsibi-
lity is implied and THE USER MUST ASSUME THE ENTIRE RISK OF USING THE DATA.
QuickLOAD© V.3.2 Interior Ballistics V.3.2 #230031
© Copyright 1987-2006 - H.Broemel, Babenhausen, Germany

-------------------------------------------------------------------------------
Case capacity and propellant properties may vary considerably from lot to lot!

**** Input data: Date: 18-Jun-2014 Time: 09:50:49
Cartridge................. = .243 Ackley Imp
Projectile type........... = .243, 85, Hornady Interbond 22539 with boattail

Max.avg.pressure(CUP )= 55200 psi Shot start / init pressure = 3626 psi
Projectile weight (gr)= 85 Groove caliber (in)= 0.243
Length of cartridge (in)= 2.785(70.75mm) Length of case (in)= 2.045
Case capacity(Grains Water)= 57.80 Length of projectile (in)= 1.030
Length of barrel (in)= 21.500
**** Values calculated:
Seating depth (in)= 0.289(7.34mm) Volume displaced (gn H2O)= 3.21
Comb.chamber volume(gn H2O)= 54.59 Projectile travel (in)= 19.744
**** Input data:
Propellant type........... = ? Somchem S365 ?
Charge weight..........(gr)= 42.7 Load density......(g/cu.cm)= 0.781
Heat of Explosion (cal/lb)= 399235 Ratio of spec. heats cp/cv = 1.241
Solid density (gr/cu.in)= 404.6 Weighting factor...........= 0.5
Burning rate factor Ba(1/s)= 0.50 Pro-/degressivity factor a = 1.715
Burning limit ......... z1 = 0.6 Combust.Chamber Vb(ft³)= 1.251495E-4
Factor.................. b = 2.271 X-S.Area of Bore A(ft²)= 3.145936E-4
Bulk density (gr/cu.in)= 231.4 Projectile mass mp (lb)= 1.214286E-2
Loading ratio (%)= 85.3 Projectile travel x(ft)= 1.645341E+0

**** Results calculated:
Maximum pressure ........ = 50842 psi Way of projectile at Pmax = 3.25 in
Muzzle velocity ......Ve = 3115 fps Muzzle pressure .......Pe = 12026 psi
Project. energy at muzzle = 1831 ft.lbs Fraction of powder burnt = 100 %
Projectile travel time from 10% Pmax to muzzle = 1.1 ms

WARNING: Near Maximum Average Pressure - tolerances can cause dangerous pressures !
Real maximum of pressure inside barrel.
End of combustion before the projectile passes muzzle.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Baie dankie vir die informasie, Vriell

Ek't my syfers met die h2o deurmekaar, dit is 56.2gr! Seker gemaak! Case length is 51.6mm.Ekt het so 2 duim groepering met 42.5 gekry, vanoggend met 42gr gaan kyk en dit het mooi toe gemaak, 22mm

Net vir interresantheids onthalwe, sal jy die "nuwe" h2o getal in sit en kyk wat QL uit skop!

Dankie
Swapo
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by vriell »

Daai case length (51.6mm)is jy seker dis reg ? QL gee 51.94mm maak maar asseblief weer seker...

Die node bly op 42.7gr...@ongeveer 3112fps. Nie veel versil nie..
42gr is meer af van die node as wat 42.5 was .Het jy spoed geneem van die lading ? QL gee 3068fps aan maar met chrony spoed kan mens weer simuleer as jy wil maar daai groep is mooi jong !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Die case length is reg, het dit gemeet! 5 x keer herlaai ( 4 + fireforming ) en nog nie ge-trimm aan hulle? Ek gaan maar op 42gr bly en kyk of ek daardie groepering bietjie kleiner kan kry ( as die operator reg is die dag ) met seating ens, maar vir jag is ek meer as tevrede! Sal dit gaan chrono en kyk watter spoed ek kry!

Weereens, baie dankie vir die hulp!

Swapo
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Wouter Roets »

Len

Jy kan met die 243 Ackley ook op dieselfde maksimum drukvlakke werk as die standaard naamlik 60 000psi. So meskien sal dit moontlik wees om dan n hoer node te kan slaan. Ek het nie nou gekyk op QL nie so meskien kan jy as jy n tydtjie kry.

Groetnis
Wouter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by tripodmvr »

Het die data ook deur QL gevoer en 42,6 vir 3110vps is wat ek kry. Dit wat ek sou aanbeveel is om dan 42,6 te laai en dan met die TPL te speel.

Daar is minder as 4mm van die skag wat aan die nek raak en 'n beter syfer sou 5mm + wees. Verkort jou TPL dus met 0,5mm en kyk waar die skote begin toemaak - nou kan jy in kleiner verstellings daarom laai om die optimum te kry.

Op Wouter se vraag - hoër node gaan oor 60K psi wees en ek sal dit nie aanbeveel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by vriell »

tripodmvr wrote:Het die data ook deur QL gevoer en 42,6 vir 3110vps is wat ek kry. Dit wat ek sou aanbeveel is om dan 42,6 te laai en dan met die TPL te speel.

Daar is minder as 4mm van die skag wat aan die nek raak en 'n beter syfer sou 5mm + wees. Verkort jou TPL dus met 0,5mm en kyk waar die skote begin toemaak - nou kan jy in kleiner verstellings daarom laai om die optimum te kry.

Op Wouter se vraag - hoër node gaan oor 60K psi wees en ek sal dit nie aanbeveel.
Dankie 3Poot en Wouter...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Goeie naand!

Dankie vir die informasie gee!

Manne ekt so effe van n probleem opgetel, op eerste ( 1 ) foto is groepering wat ek gekry met spesifieke lading soos op teiken aangeteken 18/06/14
Foto 2 linkerhandse teiken met spesifieke lading asook teiken aan regterkant( 85gr sierra gameking )

Foto 2 met die interbonds soos aangedui, 1 - koue loop, 2-5 op een volgend daarna???

Foto 2 sierra gk nadat loop afgekoel het! Moet by se dat die GK baie goed werk as ek reg is die dag!

Wat ek wel gaan doen is om 42.6 te laai en met tpl rond speel

Ek wag aandagtig vir enige raad!

Dankie
Jerome

Ns: ek sukkel om die fotos op te laai, sal dit more probeer opsit!
Last edited by Swapo on Tue Jun 24, 2014 12:27 pm, edited 2 times in total.
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Uiteindelik die fotos opgekry!?

Jerome
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by tripodmvr »

Die ladings verskil van 42 na 44,5gr is ek korrek? Voorts het jy verskillende TPL vir die 2 koeëls. Jy het nie nou spoed gegee dat ons daarmee kan werk nie.

Ek stem dat die Sierras baie mooi saamkoek.

Die IB is bietjie vêr uit en slegs 4mm van die skag raak aan die dopnek. So 1 na 2 mm dieper behoort beter greep en belyning te bewerkstellig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Tripod,

Ek gaan weer met 42gr en 70.75mm ( goeie groepering - foto 1, 18/06/14 ) gaan kyk, die 5 skoot groep was maar +\- 0,05mm dieper geseat! Dan sal ek die node lading van 42.6 vat en met tpl werk!

Die SGK is so 0.6mm van die lande, interbonds 0,1mm van die lande! GK is daar ongeveer so tussen 3 en 4mm wat 'vat' aan die nek.

Wat my deurmekaar het hier is daai tpl van 0.05 dieper selfde lading en dit gooi dit uit! Dan is daar ook die kwessie van skote 2&4 bymekaar en 3&5 bymekaar, met 1( koue loop )
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by tripodmvr »

Dink so daaraan. Die IB is 'n jagkoeël en jou patrone word in en die kamer gevoer, val moontlik en kry harder behandeling as 'n skyfskietpatroon. Verseker die integriteit. Akkuraatheid teen die lande is nie gewaarborg nie en 0,1mm is soos halwe dikte van 'n polonieskil. Kry jy een wat lande raak is die druk anders as een wat net nie raak nie - nou het jy nie konstantheid. Baie Europese gewere soos die CZ het selfs 6mm sprong en skiet nog tops.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Tripod, ek gaan jou raad volg met die 42.6gr en tpl verstelling ( sal terugvoering gee )! Ek verstaan dat drukking van teen die lande en nie, n redelike verskil tot gevolg kan he en konsekwentheid beinvloed.

Ek is al redelik keelvol gesukkel met die geweer! Dit was n uit die boks Remington 798 wat ek die kamer laat terug sny en laat AI het oordat ek so gesukkel het. Al wat werk is die GK tot dusver? Het GSC 69 hv getoets ( volgens Oom Gerhard se metode en so bietjie rond gespeel met ladings, 100gr partitions, claws...........moet se die 87gr v max'e was goed! Dit maak n mens net moedeloos as jou ander gewere nie vol fiemies is!

Weereens dankie vir die raad, sal jou op hoogte hou met verwikkelinge! Miskien kan jy n bargain in die advertensies gedeelte kry?!

Jerome
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by tripodmvr »

Het alreeds my eie 243AI, maar hy het gelukkig min fiemies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by Swapo »

Tripod,
Baie dankie vir die hulp! Ek het sommer vinnig reggekom met die lading en tpl! Nou net die Interbonds op iets gaan toets!

Jerome
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met QL .243 AI

Post by tripodmvr »

Tjorts, gaan iets daarop drink. Klein dingetjies kan die groepe wyd laat sprei.

Gister saam met 'n jong man geskiet en sy skote uit die nuwe 270 Howa was die wêreld vol. Ander skuts vaar nie beter nie. Beduie vir hom hoe ek 'n waster op die voorste aksieskroef ingesit het om die tupperware kolf weg van die loop te kry. Hy het so bietjie gevroetel en ek kyk toevallig na sy volgende 3 skote. Snyers midde in die vierkant wat hy na skiet. Probleem - voorste bandskakel was te diep ingedraai en het aan die loop geraak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply