Vark steker
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Vark steker
Thanks Eugene. Dit is net die ding vir hom vark, en n paar ander ongure gedoentes op naby afstand.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vark steker
Geno wrote:Blok,
Ja Maat. Die ring is ge-order
Ek reken enigiets langer as 17 sentimeter sal werk.
Darm nie. Ons haal nie Kapenaar-streke uit nie.Chevvy SS wrote:Ek het gedink iemand of iets het afwykings of dit gaan oor 'n varkbeer toe ek die opskrif lees....
Kapenaar...
Ons hoop jy verstaan die werk.. Indien nie kan jy in die vlei gaan k*k en jou gat met 'n padda afvee...
Last edited by Hein M. on Sat Jun 28, 2014 10:51 pm, edited 1 time in total.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Vark steker
Ek sien baie ouens hier in my kontrei hou daarvan om die vark eerder dood te steek met n mes in plaas van skiet, hulle is bang hulle skiet die honde raak, ek persoonlik hou vir eers maar by skiet, ek dink dis minder pyn, maar hou ook van mooi messe.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Vark steker
Very nice Geno, soos FM sou sê "Ek like"
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vark steker
Hein M. wrote:Geno wrote:Blok,
Ja Maat. Die ring is ge-order
Ek reken enigiets langer as 17 sentimeter sal werk.
Darm nie. Ons haal nie Kapenaar-streke uit nie.Chevvy SS wrote:Ek het gedink iemand of iets het afwykings of dit gaan oor 'n varkbeer toe ek die opskrif lees....![]()
Kapenaar...
Ons hoop jy verstaan die werk.. Indien nie kan jy in die vlei gaan k*k en jou gat met 'n padda afvee...
Seker maar Transvaal streke dan... Hoor graag.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vark steker
Sê hulle Hein! Ons slaat hulle sommer met 'n leë KWV bottel dood!
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Vark steker
sal maak vir die manne belangstel, neem aan lem moet nie te breed wees nie, met hy beide kante kan sny of nie
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Vark steker
Daai lyk asof dit die werk kan doen.
Ek het self amper die Glock mes gekoop, goeie prys gewees.
Lank gesoek na 'n varksteker.
Het 'n KaBar Baconmaker gekoop maar die ding se skede was nie so lekker nie.
Het toe ander skede laat maak, werk nou mooi.
Ek het self amper die Glock mes gekoop, goeie prys gewees.
Lank gesoek na 'n varksteker.
Het 'n KaBar Baconmaker gekoop maar die ding se skede was nie so lekker nie.
Het toe ander skede laat maak, werk nou mooi.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Re: Vark steker
Dis n baie nice mes. Ek het n pel wat n bosvark gurru is. Sal graag vir hom so een aanskaf as hy weer verjaar. Het self bietjie gewonder oor die onderwerp.
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Re: Vark steker
Daar is nie n prys op die website nie. Weet iemand wat hull kos?
