Goeie dag Lede
Ek het wel ook op die "wanted" deel `n versoek geplaas om `n Martini Henry wat iemand moontlik wil verkoop my te pm ...maar omdat dit swart kruit afdeling is sal ek graag ook hier dieselfde versoek wil rig omdat ek graag met swart kruit begin skiet maar wil `n historiese kaliber aanskaf spesifiek die Martini Henry...ek hoor baie graag van julle as iemand weet van so `n geweer....
Groete
Gert
Martini Henry geweer
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Martini Henry geweer
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
