Straight razor skerpmaak?
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Straight razor skerpmaak?
Hi julle
Ek is opsoek na iemand met die kundigheid om 'n straight razor of cut-throat skerp te maak. Ek hoop die mes smede hier op die forum kan dalk help, of weet van iemand wat kan.
Ek is opsoek na iemand met die kundigheid om 'n straight razor of cut-throat skerp te maak. Ek hoop die mes smede hier op die forum kan dalk help, of weet van iemand wat kan.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Ek hou hierdie dop ook. Ek het 1 wat definitef skerpgemaak moet word, en 2 wat nog so een keer met stropping paste gehone kan word, voor hhulle ook weer moet ingaan vir n goeie skerpmaak.
Laat weet asb manne!
Laat weet asb manne!
ek soek nog wapens...
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Straight razor skerpmaak?
probeer vir sharp edge 011 883 3059
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
https://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j ... 1363,d.ZWU
http://www.apennyshaved.com/how-to-shar ... ght-razor/
Kyk na die' webtuiste - lyk asof dit baie kan help.
http://www.apennyshaved.com/how-to-shar ... ght-razor/
Kyk na die' webtuiste - lyk asof dit baie kan help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Ek is bly om te sien daar is ander Manne wat ook Old School is! Dankie vir daai links oom Driepoot. Ek is egter bietjie gemaklik, sal eerder dat iemand anders wat weet van my leer as om dit self die eerste keer te doen! By sharp edge het hul altyd 'n Japanese waterstone gehad, maar hy kos R2000+! Ek het net 'n Biega slypsteen, hy voel moerse fyn, maar weet nie of hy fyn genoeg is nie.SV MAD (Henk) wrote:Ek hou hierdie dop ook. Ek het 1 wat definitef skerpgemaak moet word, en 2 wat nog so een keer met stropping paste gehone kan word, voor hhulle ook weer moet ingaan vir n goeie skerpmaak.
Laat weet asb manne!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
N Biega is nie fyn genoeg nie. Jy moet ei tlik n Arkansas steen kry. N hard een.
Daar in die.Noordkaap kry jy nog n steen. So blou een. Hy kan dalk werk. Dis baie fyner as die Biega en ons het hom altyd by die Ko-op gekoop. Weet iemand waar ek kan kry van hulle?
Daar in die.Noordkaap kry jy nog n steen. So blou een. Hy kan dalk werk. Dis baie fyner as die Biega en ons het hom altyd by die Ko-op gekoop. Weet iemand waar ek kan kry van hulle?
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Klk op Britstown het altyd gehad.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Wlm
Dis waar ek dit altyd gesien het. Ek het in Britstown grootgeword.
Dis waar ek dit altyd gesien het. Ek het in Britstown grootgeword.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Straight razor skerpmaak?
SV MAD (Henk) wrote:Ek hou hierdie dop ook. Ek het 1 wat definitef skerpgemaak moet word, en 2 wat nog so een keer met stropping paste gehone kan word, voor hhulle ook weer moet ingaan vir n goeie skerpmaak.
Laat weet asb manne!
Wie is daai oom nou weer wat die cut throats maak Henk? Hone en restoreer hy nie ook nie?
Meskien sal ek in 2015 weer begin skeer, dan sal ek daai spannetjie ou duitse straight blades van my uithaal.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Google Norton abrasives. Hulle is beskikbaar by plekke soos Adendorfs of soortgelyk. Maak ook lemme vir "angle grinders".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
As jy hom wil laat skerp maak hoor by Derek hy sal jou dalk kan help.
http://www.merweknives.com/index.html
Die ou maak ongelooflike messe!
http://www.merweknives.com/portfolio.html
http://www.merweknives.com/index.html
Die ou maak ongelooflike messe!
http://www.merweknives.com/portfolio.html
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Gits Dewald, kan nie nou onthou nie. Het wel dalk 'n leidraad gekry, sal in die week laat weet. Is 'n ou in Natal.
Sal dan hier post, wil net eers hoor of hy gewillig sal wees.
Maar ja, ek love om met my straights te skeer, na 24uur is my baard en vel nog bababoud glad en sag, veral as jy hom mooi teen die grein skeer met 'n SKERP lem.
Sal dan hier post, wil net eers hoor of hy gewillig sal wees.
Maar ja, ek love om met my straights te skeer, na 24uur is my baard en vel nog bababoud glad en sag, veral as jy hom mooi teen die grein skeer met 'n SKERP lem.
ek soek nog wapens...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Manne, ek het 'n update gekry.
Die ou se naam is Martin Cramer, en hy voer honing stene ens uit na Amerika. Die manne op die straight razor forum is baie gelukkig met hom.
Hy is gelee in Natal. Ek paste sy epos hieronder aan:
Hi Henk, yes for sure - I do also offer professional honing services. I have a range of hones both synthetic and naturals so can offer a great shaving edge on your blades. I charge R550 for honing per blade from bevel set through to finishing stone and then stropped and ready to shave. For that price I also include a small thin cut Zulu Grey hone, properly lapped, so you can lightly touch up your blades as and when needed to maintain the edge. Let me know how many blades you guys have in mind... Thanks Henk, - Mike.
Soos julle kan sien, is dir R550 by 'n ou wat weet hoe om dit te doen. Geen issue met ander manne nie, maar ons manne wat straights het weet dat daai bevel en edge die belangrikste is. Verder kry jy ook nog 'n klein hone steentjie saam. Ek dink dis goeie waarde vir geld. My 3 lemme gaan R1650 kos, maar ek weet dat ek eers weer oor 2 jaar hulle gaan moet instuur vir n skerpmaak.
So laat weet maar as julle belangstel, dan kan ons iets reel

Tuurlik stel ek belang Henk, wat is die man se email? Dankie vir jou navorsing!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Michael@zulugrey.com
baie,hulpvaardig. Eks in Centurion, as ons saam kan stuur ens kan ons posgeld spaar.
gtoete
baie,hulpvaardig. Eks in Centurion, as ons saam kan stuur ens kan ons posgeld spaar.
gtoete
ek soek nog wapens...
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Hi Henk, ek bly naby Odendaalsrus, so saampos gaan nie werk nie. Ek gaan binnekort probeer om my skeermes weg te stuur, sien weer uit na 'n dodelike skep skeer. Gebruik jy 'n aparte strop vir jou paste, of dieselfde een waarop jy gewoonlik strop?
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Hi MM
Ek het 'n 3duim wye strop wat seker so 25duim lank is. ek het 2 stukke leer ook gevat en 'n paddle strop gemaak. Een kant het ek chromium oxide (groen paste) gesit en aan die ander kand iron oxide (rooi paste).
Die chromium oxide het 'n 0.005 grit, wat gelykstaande is aan 'n 30 000 grit steen. Die iron oxide is 0.001, wat gelyk staande is 60000 grit. Dis wat ek gebruik vir touch up as ek so paar maande gskeer het. Maar bevel moet nou weer geset word, en ek laat dit liewerste doen deur iemand wat weet hoe om dit te doen.
EK moet ook se, ek kan nie wag om daai lem teen die keel te sit en hy gly so teen sy eie gewig af en jy skeer al wat 'n haar is af nie. Man, dis nou lekker. Ek is nou so lus, ek gaan skeer sommer weer
PS: het jy met Michael gereel?

- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Straight razor skerpmaak?
Ek het so paar van die goete al gemaak maar kom ek julle se, ekt n paar ook al opge !@## omdat daai cutting edge nderhand.2 van mm is. jy moemie bewerig wees as jy daar werk nie dan gooi jy vinning n halwe dag se werk weg asblik toe