Middag uitstappie
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Middag uitstappie
Ai, hoekom kos dit so baie om deur sekere winkels te stap?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Middag uitstappie
As ek moet raai is uitstappie = -R3000. Goed geraai?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Middag uitstappie
Nee, ek skat dis nader aan R3,500.00. Geniet dit!!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Middag uitstappie
Ja-nee, die lewe is partykeer maar swaar ou Bennie... 
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Middag uitstappie
Tripod
Nee, so dubbel dit maar alles sal more weer normal wees, dan begin sy weer met my praat. Ek kon net nie vandag 'n kronograaf kry nie, dit was ook op my lysie.
Nee, so dubbel dit maar alles sal more weer normal wees, dan begin sy weer met my praat. Ek kon net nie vandag 'n kronograaf kry nie, dit was ook op my lysie.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 842
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Middag uitstappie
Bennie
Nou hoe koop 'n man 'n boek oor akkuraatheid en PMP patrone?

Nou hoe koop 'n man 'n boek oor akkuraatheid en PMP patrone?
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Middag uitstappie
dis makliker om jammer te se as om te vra

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Middag uitstappie
375fanatic net soos jy daar sê.
Ek het so pas my F1 Master Crony gekry, vanaand maar weer jammer sê.
Vir R1500 kon ek hom nie op die rak los nie.
Ek het so pas my F1 Master Crony gekry, vanaand maar weer jammer sê.
Vir R1500 kon ek hom nie op die rak los nie.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Middag uitstappie
Hel Dawie wonder oor dieselfde ding. Dis seker vir 'n pel wat hy nie van hou nie.Dawie Malan wrote:Bennie
Nou hoe koop 'n man 'n boek oor akkuraatheid en PMP patrone?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Middag uitstappie
Bruinboks ammo en herlaai goeters?????
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Middag uitstappie
Skoonma kom saam jag >:)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Middag uitstappie
Ratel, dis Nikon Prostaff 4-12x40 met die BDC kruishaar. Ek hoor goeie goed van hom en hy breek nie die bamk nie. Ek was bereid om dalk meer te betaal maar dan sou ek nie die ander goedjies alles kon kry nie.
Carl, seker om dat ek nog nie tyd gehad het om die boek te lees nie
.
Ek gaan saterdag kyk of ek iets kan raakskiet by die Limpopo ope veldskiet, dit sal my eerste keer wees en ek sal maar PMP gebruik. Dit is van die min rak ammo wat nog beskikbaar is, alles is skaars. Ek soek ook die doppe, hopelik is dit die laaste wat ek in 'n langtyd gaan koop van nou af gaan ek self laai.
Carl, seker om dat ek nog nie tyd gehad het om die boek te lees nie
Ek gaan saterdag kyk of ek iets kan raakskiet by die Limpopo ope veldskiet, dit sal my eerste keer wees en ek sal maar PMP gebruik. Dit is van die min rak ammo wat nog beskikbaar is, alles is skaars. Ek soek ook die doppe, hopelik is dit die laaste wat ek in 'n langtyd gaan koop van nou af gaan ek self laai.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Middag uitstappie
Lekker man, geniet die skiet en lees. Veilig laai.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution