Naand,
Ek is opsoek na n lekker plek om te gaan jag. Wil graag kamp en dit bietjie "rough".
Ook net walk en stalk.
Wie kan dalk help?
Dankie,
Roger!
Kamp en stap jag gesoek
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Kamp en stap jag gesoek
Too many to mention ;-)
- pirot79
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Kamp en stap jag gesoek
Dankie, lyk soos n nice plekkie. Bietjie ver maar gaan defnitief daarna kyk vir volgende jaar.
700km van my af.
700km van my af.
Too many to mention ;-)