Ek is opsoek na pryse op Lusern reeds gebaal, standaard graad om aan te koop vir uitvoer na China Shaghai en UAE Jebel Ali beide 500MT per maand.
Ek weet vars Lusern is weer beskikbaar vanaf Oktober maar ons sal vat wat ons nou kan kry en dan ook vasmaak vir die volgende seisoen. Die veistes is as volg: (verskoon die brits)
Bale weight: 450Kg To 750kg (Jumbo Bales)
Crude Protein ODM: >17%
ADF: 31% Max
NDF: 45% Max
Aflatoxin: 10 PPB Max
Humidity: 12% Max
Endophyte: free
PM my asb dan kan ons gesels.
Lusern gesoek vir uitvoer
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Lusern gesoek vir uitvoer
Smiley
Gaan solank Dept van Landbou toe en vind uit oor Vitosanitêre Sertifikate ten opsigte van die uitvoer van enige plantmateriale.
Dog net ek spaar jou tyd.
Groete
Dawie
Gaan solank Dept van Landbou toe en vind uit oor Vitosanitêre Sertifikate ten opsigte van die uitvoer van enige plantmateriale.
Dog net ek spaar jou tyd.
Groete
Dawie
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Lusern gesoek vir uitvoer
Dawie,
Ons het aansoek reeds gedoen, maar daai manne.... jong ja
Ons het aansoek reeds gedoen, maar daai manne.... jong ja