Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm

Kan iemand my dalk in die regte rigting help.
Winchester reken in hul handleiding dat die sneller drukking op ongeveer 3.5 pond uit die fabriek kom. Die drukking kom af na ongeveer 3 pond as die stel skroef heeltemal uitgedraai is. ( volgens handleiding )
Kan hierdie stel skroef heeltemal verwyder word ?
Myne uitgedraai en die spring bly in sy plek.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Wat is 'n M.O.A. trigger?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Pieter Willem Vorster wrote:Wat is 'n M.O.A. trigger?
http://www.winchesterguns.com/products/ ... .asp?id=84
zero Take Up
Take up is the distance the triggerpiece travels prior to the sear moving toward release and the shooter feeling resistance. The M.O.A. Trigger System has no take up because the take up spring keeps the triggerpiece in constant contact with the actuator. Unlike competitors’ designs, the unique geometry of the M.O.A. pre-loads the entire trigger system to bias-out normal manufacturing tolerances.
Zero Creep
Creep is the perceptible movement of the trigger prior to the release of the firing pin or striker and has a negative influence on accuracy because it causes inconsistency and uncertainty during the pull of the trigger. This contributes to jerking the trigger, thus adding to the movement of the gun during firing. The 2:1 mechanical advantage created by the trigger design’s unique geometry is how creep has been virtually eliminated in the Model 70 M.O.A. Trigger.
Zero OverTravel
Overtravel is the rearward movement of the trigger after the firing pin or striker has been released. It can actually jar the gun away from its intended point of aim and is also very distracting to the shooter. The Model 70 M.O.A. Trigger System is set at the factory to have no perceptible overtravel. Where you aim is where you shoot.
http://www.winchesterguns.com/support/files/images/wfa/glossary/moa_trigger_cutaway.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Winchester M.O.A. Trigger System
Based on the same triple pivoted lever design principles as the Browning Feather Trigger System and engineered by the same design team, the Winchester M.O.A. trigger is essentially a Feather Trigger adapted to the Model 70 rifle. From its introduction in the 1930's, the Model 70 had an excellent, user adjustable trigger. The old Model 70 trigger, however, required careful manufacturing, fitting and adjustment for top performance. These were sometimes lacking in recent years.
The new M.O.A. trigger mechanism boasts a 2:1 mechanical advantage and the new Model 70 rifle is supplied with a wide trigger blade that minimizes the subjective pull force required to fire the rifle. The examples that we tried at the 2008 SHOT Show were excellent and no doubt easier to manufacture and tune than the old trigger mechanism. The factory set pull weight is specified as 3.75 pounds and the adjustment range as three to five pounds. There are adjustment screws for overtravel and pull weight. If it lives up to its initial promise, the M.O.A. may be the best Model 70 trigger yet, joining the Savage AccuTrigger, Marlin MOA and Browning Feather Trigger at the top of the new crop of trigger mechanisms.

Staan vir Minute of Angle as ek dit reg het.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
http://www.winchesterguns.com/products/ ... .asp?id=84Pieter Willem Vorster wrote:Wat is 'n M.O.A. trigger?
Die manne sê dat jy met die sneller, 1MOA groepe op 'n 100 jaarts skiet.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Capt. R100.00 in jou maksie spaar. Vingers op die knoppies.
Persoonlik sal ek nie die veer uithaal nie. Die doel daarvan is om die glip-nok in posisie te hou totdat jy die sneller trek. Die sneller werk baie op dieselfde prinsiep as die ou Howa sneller.
Die verwydering van die veer kan lei tot 'n AD op 'n "gespande" wapen en dan is dit nie 'n ongeluk nie.
Polleer eerder al die sigvlakke waar hul teen mekaar skuur.
Jy sal verbaas wees met die resultate.
Persoonlik sal ek nie die veer uithaal nie. Die doel daarvan is om die glip-nok in posisie te hou totdat jy die sneller trek. Die sneller werk baie op dieselfde prinsiep as die ou Howa sneller.
Die verwydering van die veer kan lei tot 'n AD op 'n "gespande" wapen en dan is dit nie 'n ongeluk nie.
Polleer eerder al die sigvlakke waar hul teen mekaar skuur.
Jy sal verbaas wees met die resultate.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Stephan
Ek sou nie die skroefie verwyder nie. Ek het al gelees dat dit probleme kan veroorsaak, nie noodwendig die MOA sneller van Winchester nie.
Ek het myne ligter gestel op die Coyote sonder om die skroef te verwyder en dit druk nou lekker. Ek dink die trekkrag is nader aan 5lb uit die fabriek
.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Gawie dankie, wat ek eintlik bedoel as ek die 'pull weight adj. screw' uitdraai om die drukking te verminder, gebeur daar nie veel nie, totdat die skroef op 'n stadium heeltemal uitval. Die spring bly in plek, het hom gestamp, gepeuter en als getry, maar hy bly daar al is die skroef nie in plek nie. Daar is geen manier hoe die actuator gly met die spring wat nogsteeds in plek is nie. Wil vir my voorkom of die skroef net meer spanning op die spring sit.
Verstaan ook deur, google my frend, dat die ouens 'n aftermarket spring kit kry om vanaf 1 tot 3 pond te verstel. ( om daai spring te vervang )
Die pull weight is baie gemaklik met die skroef heeltemal uit.
Maar daai spring moet een of ander tyd papper begin raak. Dan gaan die sneller drukking ook mos al papper word tot op 'n stadium waar die actuator gaan begin gly, wat dan gevaarlik gaan wees.
Verstaan ook deur, google my frend, dat die ouens 'n aftermarket spring kit kry om vanaf 1 tot 3 pond te verstel. ( om daai spring te vervang )
Die pull weight is baie gemaklik met die skroef heeltemal uit.
Maar daai spring moet een of ander tyd papper begin raak. Dan gaan die sneller drukking ook mos al papper word tot op 'n stadium waar die actuator gaan begin gly, wat dan gevaarlik gaan wees.
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Carl, soos ek sê, die pull weight is baie lekker sonder daai skroef, maar daai skroefie bly in my gedagtes.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Tegnologie is darem 'n wonderlike dingGawie(7mm) wrote:http://www.winchesterguns.com/products/ ... .asp?id=84Pieter Willem Vorster wrote:Wat is 'n M.O.A. trigger?
Die manne sê dat jy met die sneller, 1MOA groepe op 'n 100 jaarts skiet.
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: Hulp met M.O.A trigger op Mod. 70 Winchester
Maar tegnologie het die manier om jou aan die gat te hap as jy hom verkeerd benader. Soos hierdie klein skroefie.