Herlaai toerusting?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Herlaai toerusting?
Middag se Ooms en Tannies en mede Jaracaliete!
Ek wil graag julle mening he oor watse toerustung en gadgets het n man nodig om akuraate ammunisie te vervaardig.Op die oomblik het ek n lee herlaaistel wat ek vir my 303 gebruik het.Maar ek het n 243 gekoop en wil nou bietjie my goed opgradeur.Wat dink julle moet ek he?Moet ek die pres hou en net goeie case prep goed koop?Of moet ek n ander pres koop,het gehoor hulle praat goed oor die RCBS rockchukker maar dis R2000.Haha hou ook in gedagte ek kry nie wafferse selaris nie,maar n man sal dam kan spaar as dit moet.Is daar ander presse wat ek na kan kyk?Watse skaale?Elektronies of beam scale?Watse dies?Ek wil necksize vir beter akuraatheid.Watse case prep goet als,en meet toerusting?
Julle insette sal wardeur word.
Groete Armand

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Herlaai toerusting?
Hi Armand,
Ek't nou die dag 'n oulike skaal stelle'tjie gesien waarmee jy die kruit afmeet deur 'n ''kraan'tjie'' te draai. Die kruit word dan korrel vir korrel deurlaat en laat jou toe om baie akkuraat aftemeet. Dis 'n Chinese produk,kos omenby R500, maar volgens my kolega ou by wie ek dit gesien het, is dit 'n ougat toestel. Ek kan die fabrikaat vir jou uitvind as jy sou wou?
Groete

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai toerusting?
Armand,
Die vraag is of die 243 'n kompetisie-geweer of jaggeweer is. En natuurlik hoe jy die wapen gaan aanwend.
Watse press het jy? Die Redding Boss is goeie waarde vir geld - as jy moet vervang. Vir jag en veldskiete sal Lee dies goed genoeg wees. Veral die Lee Collet Necksizer word deur baie ouens met groot sukses gebruik.
Probeer goeie tweedehandse toerusting in die hande kry - met die verloop van tyd.
Die skaal moet egter kwaliteit wees. 'n Gewone balansskaal is meer as voldoende. Koop later 'n eenvoudige elektroniese skaaltjie waarmee jy jou doppe kan weeg (MCM-caseguard is heel goed en is relatief goedkoop).
Die meeste duur dies, presse, skale, ens. is vir ouens wat erenstige papierskieters is. Die verkoopsmanne probeer alles in hul vermoe om hierdie duurder toerusting te verkoop, omdat dit "beter" is.
Die gedagte om tools te koop vir dopvoorbereiding, is 'n uitstekende een. Ek kan vir jou 'n lysie gee met die belangrikstes wat nodig is.
Kyk na hierdie posts: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
PM my as jy nog iets wil weet. Ek leer ook nog - en hierdie forum is 'n goudmyn van info
Groetnis!
Hein M.

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Herlaai toerusting?
Hein
Dit is n howa varminter en ek gan hom meestal vir jakalsjag en papierskiet gebruik.Ek het n Lee pres maar isi seker watter model nie,die een voor die classic cast.Hein hoes daai Range master van RCBS?Daai ding wat jy die nekwand se dikte meet is seker noodsaaklik?Ek meen ek wil my doppe se nekke sny en n man moet seker maar weet dun hulle op die oueinde is.
Majuba.
Ek kyk self na lyman se goete.Hulle is nie so duur soos RCBS nie maar ek is bang is nie so n goeie produk nie.Sal graag wi hoor wat die manne dink.
Groete Armand
Dit is n howa varminter en ek gan hom meestal vir jakalsjag en papierskiet gebruik.Ek het n Lee pres maar isi seker watter model nie,die een voor die classic cast.Hein hoes daai Range master van RCBS?Daai ding wat jy die nekwand se dikte meet is seker noodsaaklik?Ek meen ek wil my doppe se nekke sny en n man moet seker maar weet dun hulle op die oueinde is.
Majuba.
Ek kyk self na lyman se goete.Hulle is nie so duur soos RCBS nie maar ek is bang is nie so n goeie produk nie.Sal graag wi hoor wat die manne dink.
Groete Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Herlaai toerusting?
Naand Armand
Lyman se stelle is goed, maar die perse is net vir my ietwat aan die groot kant - ek verkies perse in die Redding Boss klas.
Moet egter nie vaskyk in die verskillende fabrikaat herlaaistelle nie - dis lekker as alles dieselfde kleur is, maar jy sit alewig met 'n klompie goed wat jy nie nodig het nie en verder is daar alewig 'n klompie noodsaaklike goed kort.
Maak 'n lysie op van wat jy benodig en koop vir jou net dit wat jy nodig het.
Hein is doodreg - die duurste goed is nie altyd die beste nie - ek laai al vir jare met Hornady Necksizers - hy eers verlede jaar die Hornady opgegradeer met 'n Redding....en weer later die Hornady gaan uitkrap oor hy heelwat minder vol strooi is as die Redding. Het toetse gedoen die Hornady necksizer wat my net so oor die R200 gekos het laai niks minder akkuraat as die R1000 plaasvervanger nie. (Ek hou nie van Lee Collet dies nie - iets persoonliks, goeie produk, maar net nie vir my nie)
As jy dit kan bekostig - koop vir jou 2 perse - 1 om mee te size(groter) en een om mee die punte te seat(kleiner). RCBS se 5-0-5 skaal is meer as genoeg skaal.
Groete
Jaco.

Dont tell me, show me......
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai toerusting?
Armand,
RCBS se herlaaitoerusting is baie goeie kwaliteit. Daai Rangemaster kos omtrent R1800 by S&O. Dit is van groot hulp - veral as jy groot volumes gaan herlaai. Ek skiet nie so baie nie - en laai maar omtrent 20 patrone op 'n slag. My RCBS 5-0-5 skaaltjie in kombinasie met die Uniflow Powder Measure werk meer as perfek.
In verband met die sny van nekke: As jy daardie pad stap sal jy 'n Tube Micrometer en Outside Neck Turner benodig.
http://www.safariandoutdoor.co.za/reloa ... =3&sort=2a
http://www.safariandoutdoor.co.za/reloa ... 5_287.html
Lees ook hierdie artikel deur om kennis te neem van die volle omvang van akkurate herlaai:
http://www.6mmbr.com/JGcaseprep.html
Daar is 'n hele paar aspekte wat aandag moet geniet.
Kom ek gee jou goeie raad: Koop 50 of 100 nuwe Lapua doppe, weeg hulle en werk dan met die batch wat dieselfde weeg. Dit sal die beste begin wees wat jy kan maak. Die kwaliteit is uitstaande en jou dopvoorbereiding gaan met min kopsere gepaard gaan.

Wat die kwaliteit van die verskillende fabrikate herlaaitoerusting aanbetref, het ek net ervaring met RCBS en Redding. Ek het pelle wat Lyman en Hornady - stelle het en net lof daarvoor het. My een pel laai net met Lee en hy skiet BAIE beter as ons ander
So ek dink die belangrikste komponent is agter die geweer 
Kyk 'n bietjie aanlyn na die verskillende goed wat jy nodig het, en shop maar rond vir specials:
http://huntersboma.co.za/catalog/index.php?cPath=26
http://www.huntonline.co.za/store/categ ... -Equipment
https://sites.google.com/site/neocoutdoors/
http://www.formalito.co.za/BrowseCatego ... tegoryid=3
http://www.safariandoutdoor.co.za/reloa ... c-285.html
Sterkte!

Haha dankie hein.Weet jy ek dans gereeld op al daai sites rond.Ek dink ek gan eers my pers hou en dopvoorberyding tools koop.Dan as ek weer geld het koop n beter pres!Dankie aan al die ander manne se insette.Ek het nog n paar veagies maar ek gan eers betjie van die goed koop tot ek weer vas hak!
Groete Armand
Groete Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Herlaai toerusting?
Majuba
Nee wat ou vrind kom ek se jou disi so moeilik nie.Ek het net n paar goeidjies op die forum gelees en toe laai ek.Maar ek moet nou se ek was al n paarkeer by wat n pel gelaai het.Al ding van alle herlaai stelle wat jy koop is hulle het allis in om te herlaai maar dam moet jy nog jou meet toerusting koop om die dikte van die nekke te meet en jou outside nekturning kit en daai goeitjies.Dan raak dit vir my bietjie duur!

Ek hou ook van daai kit.Ek hou van te veel goed!!Ek gan eers nog bietjie rond kyk!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet