Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My pa het so 20 speen kallers (nou onlangs gespeen) op die veld in Alldays. Die koeie is pragtig spekvet en ek reken die jonges gaan gou mooi word soos hulle ma's.
My pa wil weet of daar 'n manier is om die mark gereed kallers te verkoop om 'n premie te kry? Ek het 'n vermoede daar is sertifisering ens betrokke. Enige advies en raad sal waardeer word.