Roepkursus - Pretoria

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Locked

Stel jy belang in 'n kursus in Pretoria?

Poll ended at Thu Oct 03, 2013 9:03 am

JA
19
53%
NEE
4
11%
JA, MAAR EERS IN 2014
13
36%
 
Total votes: 36

User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by G-force »

Oom Louis,Franscois M en Oom Taff,baie abie dankie dat julle vir ons wannabees tyd uitgesit het om julle kennis met ons te deel.Die ver vlieg en ry en ook julle besighede alleen te los.Mens kannie genoeg dankie se nie.Geno dankie vir jou deursettings vermoe met sulke projekte en dat jy Oom Taff ingevlieg het as n surprize!Jaques Botha dankie vir jou insette en kuier ook.Dan ook die kurses "studente" oud en nuut,wat n lekker klomp manne met die regte belangstellings!
Wanneer maak ons weer SO!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Gernie »

G-force wrote: Wanneer maak ons weer SO!
Ek stem hiervoor...
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Jassie »

Manne

Ek het nou al baie van die kursusse bygewoon en elke keer staan ek in verbasing oor nog 'n ander "angle"/benadering tot dieselfde probleem. Hierdie keer bietjie meer van die boer se kant af.

Baie dankie vir almal se bydraes waarvan die geringste, GROOT was.

Jakkalse is darem wonderlike diere!! (Mense ook en dis miskien hoekom ons so gefasineerd is!!)

Groete aan al die ou en nuwe grootes
JAS

PS Sit maar maar weer op vir die volgende een asb.
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by JACQUES BOTHA »

OomJassie
Die belangriksgte is daar war jy die jakals hoor dis waar hy is of was dit nou daar waar jy hom hoor daar is hy --
Dis eintlik weer n great seding-- ek klas hom in dieselfde klas as "jakkalse stel jou nooit teleur nie"

Dankie vir nog n gesegde en ek vra byvoorbaat om hom te mag gebruik op my volgende kursus -- met toestemming van die eienaar ...
Groetnis
Jacques
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Jassie »

Jacques

Jy kan hom verkondig nes jy wil - geen patent daarop nie.

Net solank daar meer val is ons mos tevrede! ++>:

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Adrian
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Nov 18, 2013 8:06 am

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Adrian »

Dit was my eerste kursus met die manne en dit was meer as die mooite werd!

Ek se vir G & G, Henry, Louis, HM, Taffie en almal baie dankie vir die naweek; vir die leer, vir die gesels, vir die gasvryheid en vir die lekker kuier.

Julle sal my definitief weer op kursus sien!
Bite Hard, Run Fast
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by tafjak »

Manne

Die kursus was en sal altyd leersaam wees met vrae en sommer baie daarvan. MAAR sonder manne soos julle en dan die positiewe gesindheid maak dit net makliker.

Kan ek asseblief net vir Henry en span(Marius, julian +) baie dankie se vir julle geriewe en gasvryheid. Onverbterlik!!!!

Mooiloop

Ps. Adrian, dankie vir die rookgoed
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Francois Marais »

Adrian
Welkom oppi forum, hoop jy "like"......

AL di ander manne betrokke, en ek meen ALMAL, dankie baja, dit was MOER lekker, hoop daar is weer geleentheid vir so ietsie.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Louis102 »

Ek weet nie van 'n beter venue vir so 'n kursus nie. Henry, Ge en die ander personeel, dankie. Alles was perfek en met soveel gasvryheid en 'n glimlag gedoen. Julle het my skoon skaam laat kry oor hoe my eie werf lyk, baie netjies en agtermekaar daar by julle!

Geno vir al jou reelings en verassings, jy's 'n groot yster! Almal wat bygewoon en die sommige wat van ver gekom het, Tafjak en Jakes inkluis, dis altyd 'n riem onder die hart om met so span lekker manne te meng. Dankie ook vir die goeie gesindheid en verdraagsaamheid met die kursus-aanbieder. Dink ons kan al 'n oordentlike peleton jakkalsjagters bymekaar maak!

Eers Stefaans en toe Ge, wat ons kom optel het, lekker bederf het en weer op die lughawe besorg het, ons waardeer dit baie.

Hoop die lammertjies sal bly lewe, 'n paar meer jakkalse sal val, maar veral dat die jakkalse wat oorbly weer ingeroep sal kan word.

Mooiloop
Louis
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by SNIPER »

More manne
"
Wil net baie dankie se vir n" GREAT" kursus manne.

Geno en vir almal wat dit gereel het dit was uitstekend en die smartste plek nog om kursus by te hou.

Baie groot dank aan Oom Louis, Franscois en Taffie vir al julle moeite om so ver te kom en al julle kennis met ons te deel.

Glo en vertrou almal het veilig by hulle huise aangekom.

Groete

Pierre
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by G-force »

Kerels wie het n "Laptop Computer" se charger in die lapa gelos?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Boskamper »

INTERRESSANT,
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Roland Risi
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Fri May 16, 2014 9:24 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Roland Risi »

Hi

I heard really good things about this course any idea when or if there will be another one?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Geno »

Most likely around November.
Goed, beter, 6millimeter!
Roland Risi
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Fri May 16, 2014 9:24 pm

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Roland Risi »

Thanks Geno.
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Roepkursus - Pretoria

Post by Boskamper »

Geno,
Ek boek solank,
sou ek gespaar bly.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Locked