Naand manne,
Het julle dalk al Capstan 175gr in 303 probeer en wat was die uitslae.
Dit is vir nou al wat my broer kan kry vir sy 303 om mee te gaan jag.
Capstan Koels
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Capstan Koels
Reggie
Ek het hulle in 243 probeer en amper my geweer opgeblaas!!! N
Hulle was oversize en het druk deur die dak gejaag. Wess baie versigtig. Winkel het myne teruggekoop en gedump. So er ek weet maak hulle nie meer koels nie

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Capstan Koels
Sien hulle ook nie meer in die winkels maar klink of hulle n comeback maak. Het vandag met Charl gepraat om te hoor of hy bootstert tipe koeels maak maar hy sukkel nog om die regte press te kry of so iets maar dis in die pyplyn. As daar net iemand nosler of sierra match koeels kan copy en maak vir ons....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
reggie
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: Capstan Koels
Sien die sierra match king meet 7, 94mm
Capstan 7, 95mm (wel dit is die 1ste 20 wat ek gemeet het)
Capstan 7, 95mm (wel dit is die 1ste 20 wat ek gemeet het)
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Capstan Koels
Van waar is jy Reggie? Ek het verlede week by Zimbi Speer Hot Cor 180gr gekry, nogals goedkoop ook. Oom Mauritz het nog dit aanbeveel.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
reggie
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: Capstan Koels
Hi Giepie
Ek is van die Paarl. Hy weeg sy geweer groepeer baie goed met 174gr daarom wou hy
Hou by wat hy weet werk.
Ek het ook speer hotcor 150gr in my 308 gelaai vir jag punte
Ek is van die Paarl. Hy weeg sy geweer groepeer baie goed met 174gr daarom wou hy
Hou by wat hy weet werk.
Ek het ook speer hotcor 150gr in my 308 gelaai vir jag punte
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Capstan Koels
Quest maak n 174gr vir die .303 http://questbullets.com/pricelist.htm
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Capstan Koels
Het dieselfde op my .222 gekry. Helse druk en primers wat pop. Res van pakkie le nog in my kas.Gromit wrote:Reggie
Ek het hulle in 243 probeer en amper my geweer opgeblaas!!! N
Hulle was oversize en het druk deur die dak gejaag. Wess baie versigtig. Winkel het myne teruggekoop en gedump. So er ek weet maak hulle nie meer koels nie
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa