NUWE LID; Al 'n geruime tyd

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
GERHARD 3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm

NUWE LID; Al 'n geruime tyd

Post by GERHARD 3 »

Jammer ek stel my nou eers voor. Ek is Gerhard Ferreira van Bloemfontein. Jag graag en speel sport en het baie sports/pret in die lewe. Dit laat my soms in die moeilikheid. Ek doen ook ernstige dinge soos jag en jakkals skiet om my vernuf te beproef en hou van die adrenalien as die jakkals wat die probleemdier is inkom. Ek vind my vrede in die oopte en dan is 'n ou weer reg vir die stadse gewoel.

My gunsteling kaliber is die .308 en hy skiet van 110gr tot 180gr lekker. Ek geniet ander manne en vrouens se opinies en luister na hul probleme wat dikwels maklik opgelos kan word.

Drie dinge maak 'n ou suksesvol in die veld; Geloof, selfvertroue en baie geluk.

Groete aan almal en lekker jag en wees matig en veilig.

Gerhard
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: NUWE LID; Al 'n geruime tyd

Post by GERT vd M »

Welkom hier Gerhard, jy gaan dit geniet
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: NUWE LID; Al 'n geruime tyd

Post by jamalley »

Welkom Gerhard
GERHARD 3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm

Re: NUWE LID; Al 'n geruime tyd

Post by GERHARD 3 »

Dankie aan Gert en jamalley vir julle warm verwelkoming. Mag dit net en slegs goed gaan met julle, anders mag julle krag he vir die moeilikke tye wat kom.
Groete
Post Reply