Middag,
Ek het die volgende gelaai:
Geweer: Remington 3006
Twist: 1:10
Loop lengte: 22"
Hornady SST 125gr punte
S365- 57gr
TPL: 81mm
Doppe: Winchester
Primer: CCI 250
Wat se QL aangaande die druk? Wat is die maksimum wat ek kan gaan?
Waardeer enige terugvoer....
3006 lading
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 3006 lading
Ek het 58gr S355 gebruik om 'n 125gr Sierra aan te jaag. S365 raak te stadig en die dop te vol vir die ligter koeëls. Laai egter stadig op in jou geweer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LeonS
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Re: 3006 lading
Ek het op gegaan tot 59.5gr, maar dan groep hul nie so mooi nie. 57gr skiet 3 skote deur selfde gat
op 70m. Ek het ongelukkig nie n chrony om spoed te meet nie
op 70m. Ek het ongelukkig nie n chrony om spoed te meet nie
