Het so week of wat gelede hierdie twee stouters raakgeloop naby Parys...een het ek ongelukkig nie kon kry nie aangesien ek hom op die buurplaas geskiet het wat 'n wildsplaas is met 'n 8ft heining wat mens nie 11hr die nag wil klim nie. Hy is wel die volgende dag opgetel en het aangemeld by die boer vir graf diens.
Die Penvarke is deesdae ook 'n redelike probleem...
Twee stouters
-
BosHond
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Mar 15, 2014 8:35 pm
Twee stouters
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Twee stouters
Mooi gemaak maat
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Twee stouters
Julle manne maar mens net jaloers
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
