Ja Zack of die integriteit van die jagter die ou het gesê "dit was mis oom". Die boer in die geval vertrou die jagter en weerneens is sy vertroue verbreek. Hierdie is die Bosveld so die Boer roep nie die skoot nie.
Gelukkig het ons finansieel fantasties gedoen. Misskoot fooi R500 Rooibok R1200 = -R700. Nee wat ons gaan ryk word uit die wetters.
Mis skote
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Mis skote
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mis skote
Manne, ek wat relatief onlanks eers die voorreg gekry het om te begin jag (4 jaar terug), het begin leer met die feit dat daar sekere verantwoordelikhede is wat saam met jag gaan.
Die eerste ding wat ek geleer het is: Jy vat net 'n skoot as jy gemaklik is daarmee
Daai het my bas al baie gered, want ek het al meer as een keer nee gesê vir 'n skoot.
Ek het geleer van die mis skoot fooi en daarom het ek besluit ek kan my skote kies.
In dieselfde asem het ek een keer 'n geweer probleem opgetel en die boer het 'n mis op 'n Blesbok geroep. Gladnie eers vêr nie.
Ek het aangedring daarop om die bok se volle prys te betaal. En ek het.
2 weke later is daai bok dood gevind.
Maar ek het ook elke dag na ek daar weg is die boer gebel om te hoor if iets opgemerk is.
In my geval het die manne nie vreeslik tyd spandeer na die skoot om bloed te soek ens nie, ek voel wel dit is baie belangrik, want elke redelike "jagter" sal graag die dier so gou moontlik wil dood. Dit het my lank gekou...
Word ernstig oor jul skote, en soos wat 99% van die manne hier seker darem baie goed kan skiet, is dit woes moeilik om 'n bok mis te skiet op 'n redelike afstand. As die boer dan nou wil onredelik wees gaan hy eendag daarvoor moet verantwoording doen. Hou jy net jou kant skoon.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Mis skote
jy antw nog nie my vraag nie zack,hoe gemaak in my geval?Zack Benade wrote:Stem saam Carl
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Mis skote
https://scontent-a-lhr.xx.fbcdn.net/hphotos-xaf1/t1.0-9/q71/s720x720/1379328_706907512669870_858544649_n.jpg
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Zack Benade
Re: Mis skote
Sorry Johan, Ek het jou brief misgekyk.zack nou hoe gemaak waar ek nie gidse het nie,ek laai die jagters in die veld af.ek kan mos nie by elke ou wees as hy n skoot skiet nie.dis mos grootmense hulle moet mos verantwoordelikheid kan vat?
Die hartseer van die hele probleem is dat verantwoordelikhede verskil van persoon tot persoon.
Ek weet tyd is die meeste mense se vryand. Is kleiner groepies wat mens kan beheer nie die andwoord nie? Dis makliker om probleme uit te sorteer met 3 of 4 jagters wat dit is met 6 of 10.
Dit sal verseker beter gaan maar ek stem saam dit sal nie die probleem 100% oplos nie.
Smithfield is meer oop veld met 'n paar randjies so hier en daar. Springbok en blesbok is maar grootliks die wild. Ek glo meer kewsskote word hier geskiet as misskote.
Dis makliker om kwesbokke te sien in 'n trop of agter in 'n trop. Jy kom ook makliker agter as daar 1 of 2 uit die trop weg is.
Ek stem saam oor die verantwoordelikheid. Dis nie onregverdig om die kwesdiere te skiet en die koste oor te gee vir die groep nie.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Mis skote
Miskien sal ek more my post edit of selfs uitvee, maar dit klink nie vir my altyd asof jy weet waarvan jy praat nie. Effe randte en dale is n "under stetement" vir Smithfield. Daar is "berge/ randte" hoog genoeg vir enige bok om in weg te raak. Gekwes of vars.Zack Benade wrote:Sorry Johan, Ek het jou brief misgekyk.zack nou hoe gemaak waar ek nie gidse het nie,ek laai die jagters in die veld af.ek kan mos nie by elke ou wees as hy n skoot skiet nie.dis mos grootmense hulle moet mos verantwoordelikheid kan vat?
Die hartseer van die hele probleem is dat verantwoordelikhede verskil van persoon tot persoon.
Ek weet tyd is die meeste mense se vryand. Is kleiner groepies wat mens kan beheer nie die andwoord nie? Dis makliker om probleme uit te sorteer met 3 of 4 jagters wat dit is met 6 of 10.
Dit sal verseker beter gaan maar ek stem saam dit sal nie die probleem 100% oplos nie.
Smithfield is meer oop veld met 'n paar randjies so hier en daar. Springbok en blesbok is maar grootliks die wild. Ek glo meer kewsskote word hier geskiet as misskote.
Dis makliker om kwesbokke te sien in 'n trop of agter in 'n trop. Jy kom ook makliker agter as daar 1 of 2 uit die trop weg is.
Ek stem saam oor die verantwoordelikheid. Dis nie onregverdig om die kwesdiere te skiet en die koste oor te gee vir die groep nie.
By voorsit of selfs bakkie jag is dit glad nie moeilik om n bok te skaaf met n koeel nie, maar tog genoeg skade aan te rig dat daardie bok dit nie gaan maak nie. Daardie bok moet maar van die jaggroep verhaal word, en ek voel dat as daardie jagters hulle sout werd is, sal hulle dadelik betaal. Tussen hulle kan hulle maar die skade uit sorteer.
Ons was die naweek n jag groep van vyf. 36 bokke gedood. Vandag gehoor van een bekskoot springbok. 5 min later betaal. Dis in my opinie hoe dit gedoen moet word.
Veiligheid eerste manne!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Mis skote
Wel gedaan Pierre en jag maats. Dit is hoe dit hoort en om pa te staan vir foute in die jagveldBRNO (Pierre) wrote: Ons was die naweek n jag groep van vyf. 36 bokke gedood. Vandag gehoor van een bekskoot springbok. 5 min later betaal. Dis in my opinie hoe dit gedoen moet word.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.