Die 2-1 groepering phenomoneen
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Lees ook die notas
http://www.rmvh.com/LoadNotes.htm
http://www.rmvh.com/LoadNotes.htm
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Hi Ludwig,Ludwig wrote:2. Jou nie skiet-hand moenie die geweer vashou as jy akurate groeperings wil skiet nie. Jy kan nie herhaalbare konstantheid so verkry nie. Ek sien baie ouens druk met die nie-skiethand die teleskoop vas of die loop vas teen die rus. Jy gaan nie konstante akurate groepering so kan kry nie.
Nice post, just a couple of questions on point 2. which I have always wondered about.
1. I cannot get my CZ550 30-06 to fall back into the front rest, it kicks up and left and falls to the left of the front rest, for this reason I have taken to holding the fore end of the stock. I also do understand that one will grip the fore end slightly differently every time which will affect accuracy. Given what my 30-06 does I have never tried to shoot the .375 without holding the front of the stock.
2. The other reason for holding the front of the stock has been that I have argued to myself that when hunting you always hold the fore end of the stock. Thinking about it now I have confused two issues. The first is that on the bench we are actually proving the accuracy of the load and rifle combination rather than hunting accuracy. Hunting accuracy where we hold the rifle with both hands should generally not be tested on the bench unless one hunts from very similar positions i.e. off the top of a bakkie ore perhaps voorsit.
You comments?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Andrew, I Get the same results with my .300wm. It nearly kicks itself off the front rest without holding and it causes vertical stringing. Since holding the front end, there is a lot of improvement.
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Thanks guys.
Next time on the range will try not holding the forearm and see if it will behave.
Next time on the range will try not holding the forearm and see if it will behave.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Ek het na my roer gaan loer.Met die losdraai van die twee skroewe het ek gevind dat daar geen efford nodig was om die skroewe los te draai nie maw ek dink nie die aksie was volgens wense vas nie.Ek het die kolf deur gegaan en geen vuilgoed gekry nie.Ek het wel gesien dat daar soos n "Bure" op party plekke wassoos hulle met die rotor gesny het.Ek het dit liggies afgehaal met n skerp lem en weer die aksie terug gesit en mooi vas gedraai.
Sal nou maar moet sien wat maak sy op die baan.
Sal nou maar moet sien wat maak sy op die baan.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Ek dink hy gaan nou reg wees. Aksie moet maar goed vas wees.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Hi Almal net n bietjie terugvoering,
Ek het verlede week my roer laat pillar bed, toe ons die geweer uitmekaar haal, het ons gelet dat die "pillars" wat in die kolf was te kort was en kon roteer so dus nie veel beteken het nie.
Die aksie is toe ordentlik gepak met nuwe pillars en lyk nou so iets...
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/20140528_124423_zps4e6c6b65.jpg[/image]
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/20140528_124417_zps3505a500.jpg[/image]
Ek was toe saterdag by die skietbaan en die resultate was as volg;
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/20140531_093903_zps8a509564.jpg[/image]
Diee eerste 5 skoot groepering was so 20 thou van die lands af gelaai en was so 50ft/s onder die node, maar nosteeds 'n aanvaarbare gropering dink ek.
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/20140531_101317_zps5b0fb33b.jpg[/image]
Die volgende 5 skoot groepering was feitlik maks TPL raak-raak aan die lands en was presies op node.
Die komponente wat gebruik was, is Lapua 30-06 doppe, Winchester primers, S365#74 en Nosler Accubons 180gr

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Hallo Leroi, wie het die pakwerk gedoen?
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Hi Arnold
Johan "JC" Van Niekerk in Plattekloof
Johan "JC" Van Niekerk in Plattekloof
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Ek was ook op die baan die naweek met my Hornady interlock rontes.Ek het nou nog nie baie aandag aan die rontes gegee nie maar skiet konstand 1" en kleiner .
Ek is baie tevreede met die ruseltate en ja nou moet ek net met die TPL gaan speel om die groepe kleiner te kry.
Dankie aan almal se raad.
Ek is baie tevreede met die ruseltate en ja nou moet ek net met die TPL gaan speel om die groepe kleiner te kry.
Dankie aan almal se raad.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Dit lyk sommer bakgat.
Ek is bly dat jy agter die kap van die byl gekom het. Dit kan 'n man baie moedeloos maak en baie geld aan ammunisie kos en dan beteken dit niks.
As iemand sê die aksie is gebed, maak seker dus reg. As iemand sê die loop is "swewend", maak seker dit is so.
Groetnis.
Gawie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Net vir interresantheid. EK verstaan van die ou .303 gewere was ook ontwerp met die idee dat jy nie die voorkant vashou nie. Hou moes liewers net in jou hand le. Dink dit is die modelle met volle hout kolf.Andrew Leigh wrote:Thanks guys.
Next time on the range will try not holding the forearm and see if it will behave.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Die 2-1 groepering phenomoneen
Iets anders om te probeer:
Gooi lakverdunners deur die loop om alle sweem van olie te verwyder.
Olie in die loop na skoonmaak veroorsaak baiekeer groeperings probleme.
Nee, 'n lappie haal nie al die olie uit nie.
Sukses!
Gooi lakverdunners deur die loop om alle sweem van olie te verwyder.
Olie in die loop na skoonmaak veroorsaak baiekeer groeperings probleme.
Nee, 'n lappie haal nie al die olie uit nie.
Sukses!