Darem het elke seun nou Bloue ook op die kerfstok,
ss
Seuns Wildebeeste
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Seuns Wildebeeste
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Seuns Wildebeeste
Mooi man! Vertel meer.
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Seuns Wildebeeste
Hi Biltong,
Het wildebeeste en zebras wat ons uitskiet naby Alma. Die seuns het nog nie wildebees geskiet nie en wou graag elkeen een skiet.
Jong wbees was naby (50m) en die groter wbees so 80 meter. vir die dag het ons 3 wbeeste en een mooi zebra geskiet,
Groetnis

- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Seuns Wildebeeste
Mooi geskiet die seuns bly pa het hulle mooi geleer veral op snotneuse! 
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Seuns Wildebeeste
Knapgedaan...... wildebeest is altyd n lekker jag
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Seuns Wildebeeste
Geluk mater, die seuns het lekker geloop!
Altyd lekkermom n man se kind daai voreg te gee en boonop te ervaar!
Altyd lekkermom n man se kind daai voreg te gee en boonop te ervaar!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
-
Vlooi1996
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm
Re: Seuns Wildebeeste
sss308 wrote:Hi Biltong,
Het wildebeeste en zebras wat ons uitskiet naby Alma. Die seuns het nog nie wildebees geskiet nie en wou graag elkeen een skiet.
Jong wbees was naby (50m) en die groter wbees so 80 meter. vir die dag het ons 3 wbeeste en een mooi zebra geskiet,
Groetnis
ss
Laat skiet julle die bloubeesste en zebras uit. Wat kos hulle?
Groete
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Seuns Wildebeeste
Baie geluk, mooi gedoen