"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.

Post Reply
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

waterkan op bakkie.jpg
Ek het daai foto van die waterkan gekry
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Geno »

Daardie waterkannetjie is Ian se plan gewees. Werk bitter lekker. Kan hou 5lt water. man gooi net 'n proppie Dettol in, en hy loop mooi!
Goed, beter, 6millimeter!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

Dankie Geno

Ek het gou die pryse om een te maak gaan prys, lyk my jy kan dit maak vir so R100, sal foto posit as myne klaar is.

Ek is te lui om die 22/7 (pi) x radius kwadraat ding te doen, hoe lank is die 100mm pyp stuk om 5 liter water te hou - wie gaan dit gou uitwerk en vir my die lengte pyp gee?
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by FCLoretz »

dit is so hoog soos die bakkie se tralies. Daai lyk vir my na so 60cm
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Skolla »

Myne waterhouer is van 125mm pvc pyp gemaak en is 1.5m lank.
Ek het hom in die lengte van die tralies monteer en hy vat tien liter water.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by PWV »

jamalley wrote:Dankie Geno

Ek het gou die pryse om een te maak gaan prys, lyk my jy kan dit maak vir so R100, sal foto posit as myne klaar is.

Ek is te lui om die 22/7 (pi) x radius kwadraat ding te doen, hoe lank is die 100mm pyp stuk om 5 liter water te hou - wie gaan dit gou uitwerk en vir my die lengte pyp gee?
En as jy die water deur die enjin laat sirkuleer, het jy sommer warm water ook! ;)
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by jamalley »

Mooi oom Pieter
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Christo »

As jy jou bakkie raam so maak dat al die pype oop is waar hulle las, en dan kraan aansit het ek gou uitgewerk dat 'n raam van 50mm pyp so 37 liter water kan vat in spasie wat klaar daar is. Galvaniseer om roes te keer.

Ek het die plan al bedink vir waar die bullbar of towbar van stainless steel gemaak is, 80mm pyp vir towbar behoort so 6 liter te gee.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Johan Nel »

jamalley wrote:Dankie Geno

Ek het gou die pryse om een te maak gaan prys, lyk my jy kan dit maak vir so R100, sal foto posit as myne klaar is.

Ek is te lui om die 22/7 (pi) x radius kwadraat ding te doen, hoe lank is die 100mm pyp stuk om 5 liter water te hou - wie gaan dit gou uitwerk en vir my die lengte pyp gee?
100mm binnemaat met 650mm lengte gee 'n knars meer as 5.1l volume.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by FanieVenter »

More Boere!

Ek was besig die laaste ruk. Ek het my spaarkamer omskep in 'n geweersmidbesigheid.
Werk is van die hoogste gehalte (soos julle sal onthou uit 'n vorige plasing van hoe ek teleskope monteer)
Scope1.jpg
Scope.jpg
Hier is 'n voorsmakie van wat kom.
Slot.jpg
Groetnis!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Laat hy val waar hy wil!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by FCLoretz »

Blixem Fanie, daai is goeie werk. Ek wil my geweer bring laat jy my sneller ligter kan stel
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jakkie 321 »

Christo wrote:As jy jou bakkie raam so maak dat al die pype oop is waar hulle las, en dan kraan aansit het ek gou uitgewerk dat 'n raam van 50mm pyp so 37 liter water kan vat in spasie wat klaar daar is. Galvaniseer om roes te keer.

Ek het die plan al bedink vir waar die bullbar of towbar van stainless steel gemaak is, 80mm pyp vir towbar behoort so 6 liter te gee.

Ek het my bull bar so gemaak dat hy water kan vat. Ek het selfs n band se "valve" ook gemonteer gebruik my bakkie se compressor om druk in die bull bar te sit en spuit en stort met die water.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Johan Nel »

Ja-nee Fanie, ek kan sommer sien die mense gaan toustaan by jou winkel sodat jy aan hulle roere kan werk.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Cobus(Cobb) »

Jakkie 321 wrote:
Christo wrote:As jy jou bakkie raam so maak dat al die pype oop is waar hulle las, en dan kraan aansit het ek gou uitgewerk dat 'n raam van 50mm pyp so 37 liter water kan vat in spasie wat klaar daar is. Galvaniseer om roes te keer.

Ek het die plan al bedink vir waar die bullbar of towbar van stainless steel gemaak is, 80mm pyp vir towbar behoort so 6 liter te gee.

Ek het my bull bar so gemaak dat hy water kan vat. Ek het selfs n band se "valve" ook gemonteer gebruik my bakkie se compressor om druk in die bull bar te sit en spuit en stort met die water.

Groette
Gooi bietjie fotos.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jakkie 321 »

Hier is die fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Jakkie 321 »

Boot tieppe prop

Kraan met beskerm plaat

Pyp wat die twee hoof pype annmekaar koppel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Cobus(Cobb) »

Baie cool idee....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Pvdw »

Magtag manne julle maak mooi planne. Dis lekker om die oplossings wat julle het te sien
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by RUPERT »

Dit is nou n slim plan.Connect die aircon pype op dan het jy koue water ook(grap net)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Cobus(Cobb) »

Tumbler vir onder R200

2planke....optel ...........30x40x2
3/4 springs R10 elk..........7cm by so 1cm wyd
3 rubber voetjies R5 elk....
1 x Motor met fan..R108
1 x waterhose clamp R18
1x plastiek bak R15, plasticland
1 x tregter R10, plasticland
1 x treaded bolt

Skroef die 3 rubber foetjies onder 1ste plank vas, hy moet stewig staan op 'n plat oppervlak
Verbind die 1ste plank met 3 springs aan 2e plank( 1 bo op ander 1)...springs moet ook in 3 hoek vorm wees ...jy kan 4 gebruik as jy wil.
Spasieer motor en bak op die plank en skroef bak aan plank vas.
Sit motor aan plank vas met oopgemaakte waterhose clamp.
Boor gat deur plastiek bak in die middel em sit treaded rod deur gat en sit moer onder aan vas en sit tregter onderste bo in bak.
Sit gewig aan 1 fan blade op motor.
Vul bak met media...(duurder as hele tumbler), start hom en speel met staan posisie tot jy sien hy vibreer en loop mooi.

Jy kan 'n 2e motor ook opsit en sy middelste bout vervang met 'n Lyman pocket cleaner/draad borseltjie...vir pocket cleaning

Lekker bou...

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Pvdw »

Cobus is jou kamera stukkend?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Cobus(Cobb) »

Pvdw wrote:Cobus is jou kamera stukkend?
Snippie....sê bietjie vir die manne watse motor en fan dit is en waar mens dit koop....ek het al vergeet.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.

Post by Pvdw »

As jy foto plaas kan almal sommer sien dis 'n 10w squirrel cage condensor fan motor vir verkoelings doeleindes.

Koop hulle by alle verkoelings verskaffers landwyd.

Cobus nou weet ek steeds nie of jou kamers stukkend is nie??
Post Reply