Naand,
Hier rondom my grond is n moerse klomp manne met copy cd's wat soos hul gatte roep en enige klank enige tyd vd jaar en die meeste skote het nou nog nie iets getref nie. Met die gevolg al jakke is baie skelm geroep en wil ni inkom as mens roep nie, my al mal gesukkel. Ek skaf toe maar nog n paar slagysters aan en het di laaste tyd baie sukses gehad met die ysters. Ek weet waar die kerngebiede is en stel maar daar. GEEN man naby my stel ysters nie. Ek het n redelike ou reun en ouer teef in ysters gekry, kry net nie fotos gelaai nie want ek wil graag jul opinies oor ouderdomme hoor. Dis nou nie roep en skiet nie maar die jakke is vrek.
Lekker aand
Jannie
sukses volgens my
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: sukses volgens my
Naand Jannie.
Dood is dood. Lol
Belê in n mond fluitjie soos n Catnip of CritR. Niemand blaas dieselfde nie en daai sal moontlik kan help om die jakkalse weer te laat inkom.
Dood is dood. Lol
Belê in n mond fluitjie soos n Catnip of CritR. Niemand blaas dieselfde nie en daai sal moontlik kan help om die jakkalse weer te laat inkom.
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: sukses volgens my
Ek het fluitjies ook, die goed is bederf, maar di ysters werk hulle galle
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: sukses volgens my
Slang slagysters het ook nog altyd vir my gewerk.Al self baie sukses gehad.Harde werk maar ook altyd n lekker uitdaging.Groete daar Pieter