Lainsburg Jagplaas
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Lainsburg Jagplaas
Jag plaas 23 km (11km grondpad) buite Lainsburg beskikbaar vir die vlg naweke:15 -18 May 2014;
22 - 25 May 2014; 19 - 22 June 2014; 3 -6 July 2014; 24 - 27 July 2014; 14 - 17 Aug 2014
Geen springbok die jaar nie - ramme moet eers hulle werk doen! Koelkamer met afslag plek/mense. Baie wild en mooi kondisie.
Gemsbok - R4000; koedoe vanaf R3500; eland bul vanaf R5000 en nog spesies beskikbaar. Stuur my 'n mail - agsmith@vodamail.co.za
Plekke raak vinnig vol: First come - First serve.
22 - 25 May 2014; 19 - 22 June 2014; 3 -6 July 2014; 24 - 27 July 2014; 14 - 17 Aug 2014
Geen springbok die jaar nie - ramme moet eers hulle werk doen! Koelkamer met afslag plek/mense. Baie wild en mooi kondisie.
Gemsbok - R4000; koedoe vanaf R3500; eland bul vanaf R5000 en nog spesies beskikbaar. Stuur my 'n mail - agsmith@vodamail.co.za
Plekke raak vinnig vol: First come - First serve.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Dankie het epos gestuur
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Dis hoe dit daar lyk - Slegs 'n paar plekke oor!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Dis my bure
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Jy bly darem in 'n "larney" woonbuurt.Dawie wrote:Dis my bure
Is jou veld ook so mooi?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Dan sien ek jou een van die dae - sal laatweet as ek oppad is!Dawie wrote:Dis my bure
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Ek was nog nie self daar nie - gaan binnekort, dan sal ek laatweet of dit moontlik is en nog fotos opsit!!!!hencohugo wrote:Jissou Gerrie, dit lyk lekker. Kan mens sommer daar van die stoep af skiet?
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
My veld is ook nou mooi, maar ek is nie so "larney" nieGawie(7mm) wrote:Jy bly darem in 'n "larney" woonbuurt.Dawie wrote:Dis my bure
Is jou veld ook so mooi?
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Do you have any more pics of the farm/accommodation
Regards
Martin
Regards
Martin
CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Sjoe nou dat ek daai fotos gesien het is ek ekstra opgewonde!
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Lainsburg Jagplaas
Baie dankie vir al die belangstelling! Die seisoen is nou vol bespreek en betaal. Sal fotos plaas soos die dinge gebeur!
