Mis skote

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Mis skote

Post by Koos Barnard »

Hein
Ek het darem die skietstok gebruik
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Mis skote

Post by FCLoretz »

Agge Nee Oom Koos,

Ek sou my geweer ook by die huis gelos het, net die video kamera saam geneem het. Plus ek kan nie vinnig skiet nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: Mis skote

Post by Kampies »

Julle kan maar R50.00 vir elke jakkals mis skoot in my rekening inbetaal.
Ek belowe ek sal nie uit praat nie.

Kampies
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Mis skote

Post by Hein22 »

Koos Barnard wrote:Hein
Nee glad nie die afstand was hopeloos te kort, net 100m. Ha-ha.
Mooi loop
So Bek kort Jam!! ;D

Maar ja, ek dink die betaal vir mis skote is maar meer om die jagter twee keer te laat dink oor waag-skote deur bosse of skote op 'n afstand buite sy vermoeëns. Persoonlik is dit vir my 'n groter vernedering om vir die boer te sê ek het die bok mis geskiet as wat die R200 of R500 fooi vir die mis skoot is.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Mis skote

Post by Eugene »

Hein22 wrote:
Koos Barnard wrote:Hein
Nee glad nie die afstand was hopeloos te kort, net 100m. Ha-ha.
Mooi loop
So Bek kort Jam!! ;D

Maar ja, ek dink die betaal vir mis skote is maar meer om die jagter twee keer te laat dink oor waag-skote deur bosse of skote op 'n afstand buite sy vermoeëns. Persoonlik is dit vir my 'n groter vernedering om vir die boer te sê ek het die bok mis geskiet as wat die R200 of R500 fooi vir die mis skoot is.
Beslis, ek voel sommer weer soos 'n skoollaaitie voor die hoof se kantoor....
Aim small, miss small
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Mis skote

Post by Wouter Roets »

Zack Benade wrote:
Aan die ander kant, laat die man wat nog nooit misgeskiet het nie, opstaan.....
Nou praat jy waar
Self DR Lucas Potgieter het al misgeskiet. Almal het al.

Vir my is dit net nog een manier van geldmaak. >:D
Nie die boer of die jagter lei skade deur 'n misskoot nie.
Hoekom sal 'n jagter aspris misskiet om net weer 'n skoot te kan skiet op 'n dier?

Eers was dit tolhekke, en deesdae kom e-tol by. Almal wil net geldmaak en so sien die boer ook die geleentheid.
Miskien moet die jagter 'n fooi hef op die boer as sy diere te wild is wat 'n misskoot veroorsaak. ++>: ++>: :police:
win270 wrote:Jagters kan begin dink om die boer geld te vra as die boer nie betyds opdaag vir die 6:30vm afspraak nie. Die boer het mos die afspraaktyd gemis. Hoop nie dit gaan in 'n "tit for tat" situasie ontwikkel nie.
Zack

Ek weet ek is nou besig met n exercise in futility maar hier gaan hy. Kan jy bv op n bosveldplaas met absolute sekerheid se dat die skoot wel mis was? Hel kan n mens dit selfs op n oop plaas met sekerheid se? Wie lei dan die skade indien n dier wel gekwes is? Net solank dit nie die jagter is nie, ne?

Wat gebeur met diere wat daar na wild en wakker geskiet word? Dan moet n mens seker maar agter op die bakkie klim met die nuutste Nightforce net om wel die skoot te kan maak van sewe seemyl.

Win270 is dit nou regtig die manier wat jy wil he ons hier moet komminikeur? Die hele idiee is tog om iets sinvol uit hierdie gesprek te kry en al manier hoe ons dit kan doen is om in die ander man se skoene te probeer staan. Ek as plaaseienaar gee julle nou die kans om dit so bietjie uit my/ons perspektief te kan sien. Moet asb nou nie dat ek hier gaan staan en my tyd mors nie. More kerm julle weer oor hoekom ons eerder fokus op oorsese jagters, maar jou antwoord van vroeer kan dalk dien as n antwoord op die eienste vraag.

Hier is sommer vir julle almal bietjie nuus. Die eksotiese wild bedryf het nou mooi gewys wat se invloed dit gaan he op normale wild se pryse. Ons sukkel huidig om rooibokke vir onder R2500 en blou wildebeeste vir onder R3400 uit ons area aangekoop te kry. Hierdie is grootskaalse wildvang pryse en het basies verdubbel van verlede jaar se pryse. Nou dink julle ek of enige ander wildsboer gaan bv hierdie bokke subsidieer vir n biltongjagter? Daar gaan maar net nog meer intensief gekyk word na die bedryf en ek belowe julle dinge gaan nog meer profesioneel bedryf word. Risiko's gaan maar net meer oorgedra word na die klient en dit sluit veral iets soos n misskootfooi in.

Ek is ook eerstens n jagter en besef hierdie gaan maar net meer en meer die sport van konings word. Dit gaan verseker nie verbeter nie.

Groetnis
Wouter
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Mis skote

Post by Dimitri »

The farmer makes his rules and if I choose to hunt there then I have to respect his rules.

Nobody misses on purpose but R500 per missed shot can be very effective in making some people take more care before pulling the trigger. It reigns in the cowboys to some extent.

From the farmer's point of view it may even make more sense to charge a % of the animal for a miss. So if a farmer charges R12,000 for his trophy kudu and the hunter "misses" the kudu but finds it's carcass a few days later then his loss is far less than charging R500 for the "miss" on that kudu.

From a hunter's perspective, while we understand the farmer trying to cover losses and minimise cowboy behaviour, it feels a bit unjust to many people to have to pay if there was truly no harm done i.e. if it was a genuine miss. The problem is that it is very difficult and often impossible to establish whether it was a clean miss or not. If there is blood, or bone or stomach contents then there is no debate about it - pay up.

Anyway, we still have choice in this regard. Some farms have missed shot rules while others do not.
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Re: Mis skote

Post by Jonie »

Onthou net hou maar die braai vuurtjie klein anders gaan jy " lugbesoedeling tax " ook betaal >:D
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Mis skote

Post by cassie_calvinia »

win270 wrote:Jagters kan begin dink om die boer geld te vra as die boer nie betyds opdaag vir die 6:30vm afspraak nie. Die boer het mos die afspraaktyd gemis. Hoop nie dit gaan in 'n "tit for tat" situasie ontwikkel nie.
so man soek ek anyway nie op my plaas nie.
jy is mos nou in die veld, nie op katoor nie. ons kan gaan as ek klaar ontbyt op die vuur gemaak het.
jy kom mos juis plaas toe om uit die stad se gejaag te kom.
boerdery is onvoorspelbaar, as dit vanoggend langervat om voer te gee, want daar was 'n hanslammertjie, en iemand wil moan oor dit, kan hy maar verby die plaas hou.


ek stem saam met die meeste manne, dink die reeling is maar om hef in die hand te he, net vir ingeval iemand kom mors.
iemand wat mors, mors nie net die een naweek op nie, hy maak al die bokke so wild, dat die ander jagters die weke daarna ook nie lekker jag nie.

ek neem nie 'n boer kwalik wat dit doen nie. ek dink hulle moes al maandae oggende nare goed regmaak agv mense wat mors.
HOU HOM DAAI DIKTE
Zack Benade

Re: Mis skote

Post by Zack Benade »

Wouter
Kan jy bv op n bosveldplaas met absolute sekerheid se dat die skoot wel mis was? Hel kan n mens dit selfs op n oop plaas met sekerheid se? Wie lei dan die skade indien n dier wel gekwes is? Net solank dit nie die jagter is nie, ne?
Stem saam dit kan moeilik wees maar hoekom moet die jagter vir 'n misskoot betaal as dit 'n kwesbok is?
Of verstaan ek dit verkeerd.

Ek ondersteun beslis nie plekke wat vir misskote geld vra nie want ek sien dit ongelukkig in 'n ander lig.
As ek voel ek het die bok raak geskiet dan betaal ek vir dit want dis 'n kewsbok en nie 'n misskoot nie.

Oor wild en jag wat onbekostigbaar gaan word stem ek saam. Alles gaan oor vraag en aanbod.
As Jag en Skiet in die algemeen te duur gaan word sal daar minder wapenverkope wees. Die wapenwinkels sal swaarkry om 'n bestaan te maak en dit word 'n groot snowball.
Op die ou einde val alles ineen. Ek sien dit verseker kom.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Mis skote

Post by cassie_calvinia »

ek help elke jaar 'n oom hier naby as hy jagters kry.
dit is natuurlik vlakte jag, en, ek het moes al meer kwesbakke skiet, as wat ek daar vir my skiet.
en, dan weet niemand wie die bok gekwes het nie. wat maak die boer nou??
HOU HOM DAAI DIKTE
Zack Benade

Re: Mis skote

Post by Zack Benade »

boerdery is onvoorspelbaar, as dit vanoggend langervat om voer te gee, want daar was 'n hanslammertjie, en iemand wil moan oor dit, kan hy maar verby die plaas hou
Cassie jy het dit seker anders bedoel as wat jy geskryf het.

Respek gaan beide kante toe---veral as daar tyd aan verbonde is. Die jagter se naweek het net soveel ure wat hy kan en wil benut. As daar jagters in die kamp is moet die boer hou by tyd soos ooreengekom.
Ek sal beslis op en af spring as die boer eers 10uur daar aankom as hy gereel het vir 6uur. Dit gaan alles oor respek.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Mis skote

Post by win270 »

Dalk moet die boer maar die skades wat misskote veroorsaak, in berekening bring as hy die bokke se pryse vasstel vir die vlg seisoen. Verder kan die boer die "vooraf inskiet" proses op die plaas verfyn.

Wouter, as jag nog meer "professioneel" gaan raak, sal dit ook die jagter meer beskerm. Dit is dus 'n goeie ding.

Groete
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Mis skote

Post by johans »

Deeg wrote:Wouter, as ek kan raai, tel die plaaseienaars die misskote se bokke in die veld op as die jagters klaar huis toe is??
dankie,ekt dit al paar keer gekry,ek kan ook nie almal se skote kontroleer nie aangesien ek die ouens in die veld aflaai.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Mis skote

Post by cassie_calvinia »

zack
dit is wat ek bedoel.
ek glo nie 'n boer sal iemand ure laat wag nie, dit is nie reg nie.
maar, hy kan vasdraai, en 15min laat wees. laat weet dan net die manne, of reel iets.
maar, dit gaan gebeur.
net soos iemand wat in die stad laat is vir 'n vergadering, agv 'n ongeluk op die N1
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Mis skote

Post by Piet Pille »

375fanatic wrote:ek verstaan 100% hoekom dit gedoen word ek het al self my 3 misskote op 1 dag scenario gehad en dit gebeur met die beste van ons .

dit moet net nie belagrik raak nie. ek dink ook dat 3 skote oor n bank nie wys dat jy goed skiet nie so as die skiet toets op die plaas gedoen word dan laat die manne sommer op 70m oor die stokke skiet en jy gaan n ander storie sien . en 50m uit die vuis ens

ek sit net my voet neer as die boer nog n prostaat toets ook wil doen

... Jy sal verbaas wees hoeveel keer prostaatprobleme al gelei het tot "misskote".... of is dit nou "hang-fires"? ++>:
Last edited by Piet Pille on Wed May 21, 2014 5:09 pm, edited 1 time in total.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Mis skote

Post by johans »

mense ek het jagters gehad wat een bok 2keer deur die kakebeen skiet,n ander bok deur die boud skiet,korrel na n kwesbok en dan n ander bok raakskiet en n klein bokkie skiet,die goed laat mens bloed kook en dit voel hoe ouer ek word hoe meer ontsel dit my,my bokke is baie mak en om te sien hoe daar dan gemors word is sleg.ek vra nie geld vir n mis skoot nie maar dit het my al duur te staan gekom-niemand kan ooit se as daar na n dier gemik is hys honderd % seker dit was mis nie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Mis skote

Post by cassie_calvinia »

johans wrote:mense ek het jagters gehad wat een bok 2keer deur die kakebeen skiet,n ander bok deur die boud skiet,korrel na n kwesbok en dan n ander bok raakskiet en n klein bokkie skiet,die goed laat mens bloed kook en dit voel hoe ouer ek word hoe meer ontsel dit my,my bokke is baie mak en om te sien hoe daar dan gemors word is sleg.ek vra nie geld vir n mis skoot nie maar dit het my al duur te staan gekom-niemand kan ooit se as daar na n dier gemik is hys honderd % seker dit was mis nie
presies, en wie se bok was dit nou as daar 5 jagters is? op die ou eonde sit die boer met die probleem
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Mis skote

Post by BRNO (Pierre) »

johans wrote:mense ek het jagters gehad wat een bok 2keer deur die kakebeen skiet,n ander bok deur die boud skiet,korrel na n kwesbok en dan n ander bok raakskiet en n klein bokkie skiet,die goed laat mens bloed kook en dit voel hoe ouer ek word hoe meer ontsel dit my,my bokke is baie mak en om te sien hoe daar dan gemors word is sleg.ek vra nie geld vir n mis skoot nie maar dit het my al duur te staan gekom-niemand kan ooit se as daar na n dier gemik is hys honderd % seker dit was mis nie
Johan, ek het net die ander dag by henry n skoot na n bok gevat. Ek en hy reken albei dis mis, maar Lynette se dis raak. Henry roep die volgende bok. Ek skiet en hy le. Terwyl dit gebeur kyk hy die trop deur, en wraggies, n kakebeen skoot. Gelukkig was idt mooi oop, en die bok het gestaan so ek kon haar dood skiet.

Ek jag ook baie in die bosveld, en hier weet ek, n bok wat selfs raakgeskiet is met die perfekte long of hartskoot, kan wegraak.
Veiligheid eerste manne!
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Mis skote

Post by Dimitri »

cassie_calvinia wrote:
win270 wrote:Jagters kan begin dink om die boer geld te vra as die boer nie betyds opdaag vir die 6:30vm afspraak nie. Die boer het mos die afspraaktyd gemis. Hoop nie dit gaan in 'n "tit for tat" situasie ontwikkel nie.
so man soek ek anyway nie op my plaas nie.
jy is mos nou in die veld, nie op katoor nie. ons kan gaan as ek klaar ontbyt op die vuur gemaak het.
jy kom mos juis plaas toe om uit die stad se gejaag te kom.
boerdery is onvoorspelbaar, as dit vanoggend langervat om voer te gee, want daar was 'n hanslammertjie, en iemand wil moan oor dit, kan hy maar verby die plaas hou.


ek stem saam met die meeste manne, dink die reeling is maar om hef in die hand te he, net vir ingeval iemand kom mors.
iemand wat mors, mors nie net die een naweek op nie, hy maak al die bokke so wild, dat die ander jagters die weke daarna ook nie lekker jag nie.

ek neem nie 'n boer kwalik wat dit doen nie. ek dink hulle moes al maandae oggende nare goed regmaak agv mense wat mors.
We are paying customers. If the rules say hunting will take place between 06h00 and 17h00 then that is what we REASONABLY expect. Yes, farming is unpredictable but the hunter should not be prejudiced by the farmer's other problems. You might feel that we have to wait until you are finished your breakfast before we can go out but I see it differently. You might have your ideas about why I came to the farm but I may see things differently. You might feel it is best to set off when tummies are full and the sun has warmed things up a bit but I am paying to spend time on your farm and I would appreciate you considering how I enjoy doing things. I might particularly enjoy setting off just as the sun is beginning to peep over the horizon - why should I have to wait until you have had your breakfast, attended to the hanslammertjie and fixed the problem with the borehole. I did not drive across the country to sit in camp, frustrated and waiting because the guide has a hangover and can't get out of bed. You see it as me rushing like I do in the city. I see it as you wasting my time. All of it precious time. And some of it special time - like the time from just before dawn to about 08h30. I love it. So if you have been habitually late every day or I have lost an entire afternoon's hunting because you had to attend an important auction or something, please don't expect me to be happy about it or to simply accept it.

I am not talking about getting on my high horse because you were 30 minutes late on one morning for some or other reason. I would not have an issue with a once-off delay. (this has happened to me on a number of occasions)

I would also not have an issue if you said that you had to attend an auction tomorrow afternoon and you could not take me out personally but that you will allow me to walk & stalk on my own (this has happened to me on more than one occasion). It's not about me hunting on my own. It's about you recognising that you would be wasting my time and making some gesture to make ammends.

I would also be more understanding if after arriving an hour and a half late because you had this or that to take care of first, you apologised sincerely and asked whether discounting the next fallow deer I shot by 25% would go some way to making amends (this has happened to me and I was so taken aback that I said that he should not worry about a discount but he insisted. He has my respect because he respected my time).

So if you are a farmer that does not respect my time, and my reasonable requests i.t.o. when I would like to go out hunting then I would rather not go through the frustration of spending time on your farm. I'd prefer to spend my money somewhere else.

This is not a one-sided coin. Respect, and minimising loss (whether game or lost time or other) must come from both sides
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Mis skote

Post by win270 »

Well said, Dimitri. Respect should come from both sides.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Mis skote

Post by cassie_calvinia »

I agree fully!
things happens, and delays can occur.
of cause you can go to the field anytime you want. but, by the breakfast I mean, me and the hunter on the fire in the field.
yes, not all has the same idea on what they want to do.
and yes, hunting is a business, so the appointments must be on time.
but thing happens, the same to you, if u get stuck at a accident, etc.
and, believe me when I say, each farmer is outside, at first light, every day of his live.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Mis skote

Post by win270 »

Vermorste tyd is 'n teer puntjie by baie jagters . . . gaan lees gerus maar weer hierdie "topic":

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... handelbaar
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Mis skote

Post by cassie_calvinia »

win270 wrote:Well said, Dimitri. Respect should come from both sides.
baie waar, dit sluit in, nie skote vat wat jy nie seker oor is nie! om kwes bokke so gou as kan aan te meld. en verantwoording te vat vir kwes bokke.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Mis skote

Post by cassie_calvinia »

net so vermorste tyd van die jagtes af, wat mors in die veld, kwes, en die boer moet op sy tyd 'n dag of 2 soek vir 'n bok
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply