SAVAGE ACCUTRIGGER & ACCUSTOCK

Post Reply
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

SAVAGE ACCUTRIGGER & ACCUSTOCK

Post by henning »

Hoeveel vertroue het julle in die ACCUTRIGGER en ACCUSTOCK vanaf Savage.
Is daar manne wat vir my julle waarneminge kan deel.

Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: SAVAGE ACCUTRIGGER & ACCUSTOCK

Post by Marc »

Absoluut puik produkte, ek koop toe oë nog ses as dit vir my beskore is....en dis nie n bemarkings foefie nie. Savage het hulle sokkies hoog opgetrek !!! Boonop het jy Safari se no nonsens backing op hulle produkte ook nog, wat meer wil n man he ;D
Last edited by Marc on Wed May 21, 2014 3:52 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: SAVAGE ACCUTRIGGER & ACCUSTOCK

Post by tgg »

Die trigger vat gewoond raak,daarna uitstekend.

Ek weet nie hoekom alle gewere nie accustock is nie.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: SAVAGE ACCUTRIGGER & ACCUSTOCK

Post by Dawie Malan »

Henning

Daai accutrigger word verslawend....

Groete
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: SAVAGE ACCUTRIGGER & ACCUSTOCK

Post by Eugene »

Die Accutrigger werk regtig baie lekker! Natuurlik nie so crisp soos 'n Jewel of ander custom sneller nie, maar vir my meer as genoeg.

Ek is nie mal oor sintetiese kolwe nie, as dit nie hout kan wees nie, dan eerder 'n taktiese kolf, maar ek ondervind nie enige probleme met myne nie.

Stem saam met Marc oor Safari & Outdoor se backing op die produk en het dit al eerstehands ervaar, selfs nadat ek uitgevind het daar is niks fout met die geweer self nie, het hulle steeds gehelp en raad gegee!
Aim small, miss small
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: SAVAGE ACCUTRIGGER & ACCUSTOCK

Post by Geno »

Eugene wrote:Ek is nie mal oor sintetiese kolwe nie, as dit nie hout kan wees nie, dan eerder 'n taktiese kolf, maar ek ondervind nie enige probleme met myne nie.

Pel van my se VLP DBM .300WSM se laminate kolf het gekraak onder recoil, so ek is nie mal oor hulle nie.
Die HS Precisions, aan die ander kant is awesome!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply