Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kerels ek het nou al n paar interessante goed en in minder as idiale omstandighede, goeters al geskiet en glo aan manne soos Taylor se raad, maar vir die lewe van my, wat maak n ou met so n kettie? Ek verstaan daar is maar weinige prosedures wat n ou kan volg as die outjie nie na verlange verwagtinge is nie, maar is hierdie stap nie bietjie ekstreem vir n persoon se tekortkominge nie?
Vra maar net!
Wout
PS Is maar tevrede met my 72mm Lott!!!!!, moet maar wees, die aksie is maar 72.5mm!!!!!
Hahahaha Freek! Nou pra jy! Ek het juis noudie dag, nog voor ek Theo se post gesien het, daaroor gedink! As ek daai loop so kyk sal ek hier digby die 6x 7x64 rondtes in daai 2 lope pas!
Miskien moet ons vir ou Molopohunter die stunja wys, hy soek mos n groot kettie!! Sal die link nou op sy vraag post.