Fotos van gevrete skaap!

Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Fotos van gevrete skaap!

Post by Eugene »

Manne, ek het soek funksie probeer, maar kry nie iets nie. Kan iemand my verwys na die topic of 'n paar fotos stuur van skaap wat verskeur is deur jakkalse?

Wil net die greenies op FB wys op wat hulle geliefde jakkies doen....
Aim small, miss small
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Fotos van gevrete skaap!

Post by Geno »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=117&t=1580

Jy kan ook die G&G VARMINTING link onder my profiel click vir fotos.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: Fotos van gevrete skaap!

Post by Sniper18 »

Tot kop is gevreet!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Fotos van gevrete skaap!

Post by G-force »

Jy kan hier ook kry:
https://www.facebook.com/groups/709177032429305/

Die wat fotos het van dooie skape ensv kan dit op die Facebook blad gaan plaas sodat die groenes dit kan sien en nie net dooie jakkalse nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply