Bosvark Jag 16 Mei
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Kerels ry maar mooi op die pad, Daai pad is sleg en die ouens verloor sleg tires op daai pad. Vat dit maar rustig.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
chrisman
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Jaco, FC.
Dankie vir die headsup....die Ranger se tyres is gelukkig groot.....
Kan nie wag nie
Dankie vir die headsup....die Ranger se tyres is gelukkig groot.....
Kan nie wag nie
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Chris, Tyre grootte maak nie saak nie, Party van daai slag gate is so groot my golf pas in hulle
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Die manne wat later ry moet ma mooi kyk vir die gate.Ons gaan dit rustig vat en in die dag ry. Chrisman tyres is duur vir die goete...........ek weet mos.Grappies op n stokkie manne ry mooi kyk mooi en laat ons veilig by ons bestemming aankom.Ek moet seker beginte pak het n wille week gehaat
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
More Jagtersreg! Ek brand om te hoor hoe dit gegaan het! Laat ons hoor van jul naweek en het jul enige sukses met n varkie? Groete
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
PJB wrote:More Jagtersreg! Ek brand om te hoor hoe dit gegaan het! Laat ons hoor van jul naweek en het jul enige sukses met n varkie? Groete
More more,
Die naweek was n groot sukses selfs al is daar nie bosvarke geskiet nie.Ons het lekker gekuier en vrek koud gekry.Vrydag aand so bietjie rondgery en n kleihuisie vol jakkalse gekry.Ons sou bietjie by die boer langsaan in die treinspoor rye gaan varke soek het maar die man het toe van sy vriende daar ingesit selfs al was daar reeds gereel vir ons. Vrydag het Ryan n duiker bymekaar gemaak maar die mannetjie was lekker deurmekaar geskiet en heen en weer oor pad gehardloop en toe dood neergeslaan (die oudjie het ek vir hom gecape en n bors mount gaan gemaak word).Saterdag is daar n klomp hase geskiet en die FoxPro is uitgeruk, georep en geroep en gehoor hoe kom hulle nader maar hulle wou nie inkom nie.So +-3 uur sondag oggen sien ons toe n jakkie wat sit en kyk op n bult en ek gee toe my beste met die 375 Ruger van die manne het gese dis raak ma ek kan nie definitief se nie maar die man was n entjie weg en uit die vuis uit met die koue en bewerasies is enigiets moontlik. TC en Schalk het ook n bottjie bymekaar gemaak. Alles en alles was dit n baie lekker kuier en glo ons sal weer so maak.
Die oubaas op die plaas het saterdag more vir ons gese hy gaan vir ons die aand n Wolwespruit special gee en so het dit toe gekom op n baie goeie tyd toe die wind gestoor het en die vuur nie warm genoeg was nie..........n ou truksvy mampoer, en glo vir my die mannetjie gee hitte van binne.
Jaracal manne baie dankie vir die lekker naweek, wapenveiligheid en verantwoordelike gedrag (daar was n geval met n glock pistool wat my bietjie warm gemaak het rakende wapen veiligheid maar gelukkig nie n jaracal man nie). Hough my laat weet dat ons enige tyd welkom is en se ook dankie vir die naweek.
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Kobus! Baie nice bly jul het dit geniet! Groete
-
chrisman
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Hi.
Was baie lekker en bly ek kon gesigte by die name sit.
Moet ook sê dit was moer koud......maar die "special tjie" het mens lekker warm gemaak.
Kobus, ek stem saam met jou oor die glock episode.....het dit bespreek oppad huis toe.
Glo ons sal weer so maak.
Groete.
Chrisman
Was baie lekker en bly ek kon gesigte by die name sit.
Moet ook sê dit was moer koud......maar die "special tjie" het mens lekker warm gemaak.
Kobus, ek stem saam met jou oor die glock episode.....het dit bespreek oppad huis toe.
Glo ons sal weer so maak.
Groete.
Chrisman
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Was daar van 'n skietstoel dimmer gebruik gemaak?Jagtersreg Motiverng wrote:Saterdag is daar n klomp hase geskiet en die FoxPro is uitgeruk, georep en geroep en gehoor hoe kom hulle nader maar hulle wou nie inkom nie.So +-3 uur sondag oggen sien ons toe n jakkie wat sit en kyk op n bult en ek gee toe my beste met die 375 Ruger van die manne het gese dis raak ma ek kan nie definitief se nie maar die man was n entjie weg en uit die vuis uit met die koue en bewerasies is enigiets moontlik.
Goed, beter, 6millimeter!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Geno wrote:Was daar van 'n skietstoel dimmer gebruik gemaak?Jagtersreg Motiverng wrote:Saterdag is daar n klomp hase geskiet en die FoxPro is uitgeruk, georep en geroep en gehoor hoe kom hulle nader maar hulle wou nie inkom nie.So +-3 uur sondag oggen sien ons toe n jakkie wat sit en kyk op n bult en ek gee toe my beste met die 375 Ruger van die manne het gese dis raak ma ek kan nie definitief se nie maar die man was n entjie weg en uit die vuis uit met die koue en bewerasies is enigiets moontlik.
Dagse
Nee jong die was sommer so n boere manier, uit die vuis en ons was 9 manne in total. Dit was nie helemal die regte manier nie maar het so ligte gevoel gekry van hoe lekker dit kan wees.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
chrisman wrote:Hi.
Was baie lekker en bly ek kon gesigte by die name sit.
Moet ook sê dit was moer koud......maar die "special tjie" het mens lekker warm gemaak.
Kobus, ek stem saam met jou oor die glock episode.....het dit bespreek oppad huis toe.
Glo ons sal weer so maak.
Groete.
Chrisman
Boeta en manne wat saam was
Ek vra helse onverskoning oor die mannetjie se gedrag en wil nie he dit moet reflekteer op my nie, ek was goed bebliksem gewees. Ongelukke gebeur gou en as my vrou saam was het hy in die hospital gele. Hy jag al lank saam my en dit is die eerste keer wat so iets gebeur.Rondom wapenveiligheid is ek n helse pyn en met rede. Na ek gese het moenie toe klap die skote wragtag..............
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Wat het gebeer?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Nou moet julle maar vertel asb.Jagtersreg Motiverng wrote:chrisman wrote:Hi.
Was baie lekker en bly ek kon gesigte by die name sit.
Moet ook sê dit was moer koud......maar die "special tjie" het mens lekker warm gemaak.
Kobus, ek stem saam met jou oor die glock episode.....het dit bespreek oppad huis toe.
Glo ons sal weer so maak.
Groete.
Chrisman
Boeta en manne wat saam was
Ek vra helse onverskoning oor die mannetjie se gedrag en wil nie he dit moet reflekteer op my nie, ek was goed bebliksem gewees. Ongelukke gebeur gou en as my vrou saam was het hy in die hospital gele. Hy jag al lank saam my en dit is die eerste keer wat so iets gebeur.Rondom wapenveiligheid is ek n helse pyn en met rede. Na ek gese het moenie toe klap die skote wragtag..............
Veiligheid eerste manne!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Ek sal die storie maar baie kort hou, die man het hase geskiet met sy glock 40 een gekwes, hy was aan die ander kant van die draad en gesoek na die haas.Daar was n ou kleihuis langs die draad en die haas het teen die draad gaan sit. hy was parallel met die bakkie maar seker so 5-10 meter agter en het gemik vir die haas (wat tussen klippe gesit het). Ek het vir die man gese hy kan nie skiet nie agv van die klippe en die feit dat ons feitlik reg langs die haas was.Hy het wragtag gevuur.Ek was effe boos om dit ligtelik te stel
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
Hi Koos, ja dis by my ook so uit soos krismis koek die tyd van die jaar! Hy sou sy wapen maar net daar gebere het!!
Jammer om te hoor dat julle nou nie iets geskiet het nie, maar solank die naweek darm lekker was verder is dit shap ne!!
Jammer om te hoor dat julle nou nie iets geskiet het nie, maar solank die naweek darm lekker was verder is dit shap ne!!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Bosvark Jag 16 Mei
ROBBIE1 wrote:Hi Koos, ja dis by my ook so uit soos krismis koek die tyd van die jaar! Hy sou sy wapen maar net daar gebere het!!
Jammer om te hoor dat julle nou nie iets geskiet het nie, maar solank die naweek darm lekker was verder is dit shap ne!!
Ja nee kyk behalwe vir die storie was dit baie lekker, net wee besef hoe klein die wereld is. n Ou kennis ok sommer daar herontmoet, die gesig het n klok gelui ma later die naweek kom ek agter ek ken sy ekse en en en toe kom ons van die selle area af.Amazing
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za