Calling in Machadodorp

Post Reply
Roland Risi
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Fri May 16, 2014 9:24 pm

Calling in Machadodorp

Post by Roland Risi »

Hi guys

Kan iemand raad gee oor wat 'n roepe sal goed werk in die Machadodorp gebied tussen Mei en Julie. Also what calls would be a bad idea this time of year. I can post a list of calls I currently have.

Dankie
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Calling in Machadodorp

Post by 2vierniks »

Mr Risi, daar is al baie op die forum geskryf oor tyd van die jaar en klanke om te gebruik en te vermy. Lees gerus by die topic by slegs vir lede, Tafjak tips en vrae. Die kursus inligting van Jaracal wat handel oor roepmetodes is die beste pad om te volg. Op hierdie forum is 'n legio van informasie jy moet net lees en soek. Dit wat jy vra is definitief al aangeraak. Jou area is nie so uniek as dit by klanke kom nie, maar tyd van die jaar gaan 'n veel groter verskil maak.
Geniet hierdie forum en soek bietjie rond, hier is ongelooflik baie raad en kundigheid onder een dak!
Roland Risi
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Fri May 16, 2014 9:24 pm

Re: Calling in Machadodorp

Post by Roland Risi »

Thanks for the advice, will look around and I'm sure I'll find the information I'm looking for.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Calling in Machadodorp

Post by Cobus(Cobb) »

The roepe to use is nie moelik nie...dit is die method wat jy moet regkry...dis is mos moeilike tyd!!
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Calling in Machadodorp

Post by Nickvn »

Waar gaan jy roep in Machadodorp?
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Roland Risi
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Fri May 16, 2014 9:24 pm

Re: Calling in Machadodorp

Post by Roland Risi »

It's a friend of mines cattle farm that is 200m before the Machado toll plaza. We went there in January and managed to shoot 6 jackal and again at the end of April and only shot 2.
Post Reply