Nuwe Loop vir 22-250

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
Drover
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jun 30, 2013 8:17 pm

Nuwe Loop vir 22-250

Post by Drover »

Ek sukkel met groeperings met my 22-250 en dink dat die loop uitgewerk is.

Wat se loop moet 'n mens koop en waar?

Ek waardeer enige hulp want ek is raadop met die geweer.
Sako 30-06, Musgrave 22-250, .22 Magnum, Taurus 357
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe Loop vir 22-250

Post by JPS »

Safari en outdoor het Walter lope ingekry. Kyk dalk na die super match barrel by hulle.

Hulle het ook Broughton lope ingekry wat binnekort beskikbaar hoort te wees.
Post Reply