Mirrag, ek's ook nuut, op die forum & in die Swartland. Soek tog nuwe jagmaats ook, veral voeljag... Moes al my ou pelle in die Vrystaat los. Dis darem net te ver om soontoe te ry om hael te gooi, veral as hier so baie duiwe & ganse is, wat mens so tart :-)
My naam se ek's 'n soutie, maar my ma het my pa lankal mak gemaak ;-)
Gerald
Mirrag
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Mirrag
Dagse, welkom hier en geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Mirrag
Dagsê maat en welkom hier op Jaracal.
Kontak vir Dirk Bester by die Malmesbury tak van Sa-Jagters. Die man is verslaaf aan lood-gooi.
Ek sal sy nommer vir jou pm.
Groete,
Gawie.
Kontak vir Dirk Bester by die Malmesbury tak van Sa-Jagters. Die man is verslaaf aan lood-gooi.
Ek sal sy nommer vir jou pm.
Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Mirrag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Mirrag
Welkom gerald.
Ai Geno Ai
Ai Geno Ai
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Mirrag
Welkom Gerald
Genoet die forum.
Genoet die forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Mirrag
Hi Gerald, welkom by die forum.
Moorreesburg is 'n lekker plek het self 2 jaar daar gebly !
Gaan vra daar by die Kooperasie vir Pieter van der Westhuizen, hy is my neef en skiet baie kleiduiwe.
Groete
PJ
Moorreesburg is 'n lekker plek het self 2 jaar daar gebly !
Gaan vra daar by die Kooperasie vir Pieter van der Westhuizen, hy is my neef en skiet baie kleiduiwe.
Groete
PJ
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Mirrag
Welkom hier. Ek glo jy sal sommer vinnig nuwe loodgooi vrinne hier kry.
