Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Laat ek my self voorstel. My naam is Fancuis. Ek is van Pretoria.
Ek weet nie veel van jag nie. Ek het onlaangs 'n handwapen gekoop en wag nog vir die lesensie.
Intussen lees ek maar soveel ek kan op die internet en sal graag later 'n 308 geweer wil koop vir laan afstand skiet.